Dullstroom Akkommodasie by The Gables Dullstroom | LekkeSlaap
+23

The Gables Dullstroom

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotenstraat 64, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Gables Dullstroom is op die tweede verdieping van The Gables-sentrum geleë en kyk uit oor die hartjie van Dullstroom.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede, 2 kamers met dubbelbeddens en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n volledige en suite-stort, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, en 'n platskerm-TV met DStv (Select). Heerlike etes word in die restaurant op die onderste verdieping voorgesit.

Parkeerplek is in die hoofstraat of agter die gebou beskikbaar. Dit is veilig, maar gaste word aangeraai om nie waardevolle items in die motors te los. nie.

Seattle Coffee Shop is in die sentrum geleë en kan jou bederf met 'n vars koppie koffie terwyl jy rondsnuffel tussen die juweliersware en die Europese klerewinkels op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kroeg
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 89 resensies vir The Gables Dullstroom
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Hugenotenstraat 64, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Gables Dullstroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotenstraat 64, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2OWUxOWNkLWNmY2EtNDIzMC1hMDAyLTFjMDdhNzEwNmJlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 89 5 1 4 64 Hugenoten Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.418942350771 30.10610879266
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za