Midrand Akkommodasie by The Gallagher Hotel and Conference Centre | LekkeSlaap
+13
+13

The Gallagher Hotel and Conference Centre

Hotel
  • Vanaf R706 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 208 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gallagher Laan 31, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Gallagher Hotel is ideaal geleë in die Midrand-sakedistrik en is ook naby die Gallagher Konferensiesentrum. Die hotel bied gerieflike akkommodasie wat gepas is vir sakereisigers én vakansiegangers.

Die hotel bied verblyf in "deluxe" enkel- of dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe soos lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

The Gallagher Hotel bied konferensiegeriewe en kan tot 50 afgevaardigdes akkommodeer. Dié geriewe sluit WiFi, oudiovisuele toebehore en video-konferensies in. Die hotel spog ook met 'n sakekern met WiFi en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die hotel se restaurant is oop vir ontbyt en aandete en dis ook beskikbaar vir geleenthede oor middagete.

Die hotel se prima ligging in die kern van Suid-Afrika se sakekultuur maak dit die ideale keuse.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 14 resensies vir The Gallagher Hotel and Conference Centre
Netheid
3.1/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Gallagher Laan 31, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink The Gallagher Hotel and Conference Centre het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R706
per nag (plek vir 2)
Vanaf R706
per nag (plek vir 2)
Vanaf R706
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 208 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gallagher Laan 31, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YmI3MGI0LWFmNTgtNDJjMC05MjBhLTIyMjM5Yjk1Y2QwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R706  per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 31 Gallagher Avenue Midrand 1685 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.000652583055 28.126913756132
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za