LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Gallery | LekkeSlaap
+25

The Gallery

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elanasingel 15, Gansbaai, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Gallery is in Franskraal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, paartjie, groep vriende of diegene op 'n spanbouwegbreek. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorghuis wat 4 eenhede het, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ingeboude kaste, 'n spieëlkas, leeshoekie en 'n haardroër. Daar is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie met 'n vries-deel, tee- en koffiemaakgeriewe, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër het. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

The Gallery is 500 m van die strand en riviermond af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Elanasingel 15, Gansbaai, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elanasingel 15, Gansbaai, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f371b834492917311470c3c0f25450fb392126ebd7ec0d8f98e238af174f377b554716afd0e4a42dd790b5f3a62f1bd5b38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 15 Elana Crescent Gansbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.601601448193 19.406232538696
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!