Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gamtoos Ferry Hotel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir The Gamtoos Ferry Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Net oorslaap oppad terug van vakansie.

Baie mooi geriewe en pragtige ligging. Net die etes en restaurant kan heelwat beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en aangenaam.

Ons kamer het twee enkelbeddens gehad en hulle het dit vir ons in 'n koninggroote bed verander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Gesin met klein kinders

Beautiful location.

Beautiful location. A gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel by die rivier.

Kamer was netjies skoon en modern. Buite op jou privaat stoepie is daar twee stoele en 'n tafel. Ons het daar gesit en die omgewing geniet. Die ontbyt was heerlik. Almal was vriendelik en die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neville P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

No name boards to direct properly. Got lost from the r102 road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Gesin met klein kinders

'n Vinnige wegbreek van PE.

Rustige verblyf met moderne en skoon kamer. Pragtige uitsig oor rivier. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig K
Besigheidsreis

Rustig.

Als is georden en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Gesin met klein kinders

Lekkerste wegbreek ooit!

Ons het wonderlike diens ontvang vandat ons in geklok het tot ons vertrek het. Die eenheid was pragtig, netjies en modern met al die benodighede en die asemrowende groen gras en mooi tuin teen die rivier was 'n bonus. Het werklik gevoel of ons in paradys was. Sal beslis weer gaan. Ontbyt was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S
Saam met vriende

Bittersoet.

Ons was die enigste gaste in die kampeerplek wat baie lekker en rustig en skoon was. Die volgende oggend het ons gegaan na die restaurant vir ontbyt. (7h15). Maar die ontvangs en die restaurant maak toe eers om 8h00 oop. Ons sit toe droëbek daar op die pragtige mooi stoep wat rustig en stil uitkyk oor die grasperke en die Gamtoosrivier. Haal my Laptop uit en doen bietjie admin. Heerlik en rustig. Maar, daar begin toe 'n geraas van 'n klomp mense in een van die vertrekke, en aanvanklik het ons gedink dit is 'n groep toeriste van die hotel wat wakker geword het en begin nader staan vir ontbyt. Maar nee, dit was nie toeriste nie, dit was omtrent 15 staflede wat so kwetter en "gesels". (7h30) 'n Irriterende geraas, want al kon ons nie eers koffie kry nie, (met omtrent 15 staflede daar) was dit darem lekker om die vroegoggend stilte en die voëls te waardeer. Maar toe moes ons die geraas opluister in plaas van die stilte. (Die bemarkingsbrosjure praat wel iets van "tranquility".) Uiteindelik kom 8h00 toe en iemand kom vra of ons iets wil bestel. Hoogs geïrriteerd deur die geraas en die harde musiek wat hulle toe ook om 08h00 aangesit het, bestel ons toe maar liewer net koffie. Ek gaan vra toe of hulle die musiek sal sagter sit? Die bestuurder reken toe baie vriendelik dat daar 'n groep mense op pad is om 10h00 (2 ure later) wat die restaurant uitgeboek het. Ek sê toe vir hom dit is eers oor 2 ure, en ons wil graag nou al stilte hê, aangesien ons die enigste gaste is. Maar ek loop toe maar eerder, want ek was nie lus vir nog swak redenasies nie. Hy het toe darem die musiek bietjie sagter gesit. Ek het hom toe weer gaan vra om die asb. nog sagter te sit, wat hy toe ook gedoen het. Terwyl ons toe sit en koffie drink, kom daar 2 skoonmakers en vee die stoep se vloer. Maar met weereens 'n babbelse geraas soos wat hulle die metaalstoele rondskuif en hulle pote teen mekaar kap. Ons laat roep toe weer die kelner en vra vir hom of dit nou rêrig nodig is? Die personeel het 45 min lank al daar gesit en lag en raas, maar nou dat dit 8h00 is en gaste probeer hulle koffie (of ontbyt) geniet, nou kom hulle en maak weereens 'n lawaai terwyl daar gaste is. Hy het toe vir hulle gevra om eerder later te kom skoonmaak. Net toe kom die bestuurder en sy jong en vriendelike ontvangsdame ook daar verbygestap. Ons vertel hulle toe van alles, en hulle verweer is toe dat die Hotel ontvangs en restaurant eers van volgende week af (om en by die 10de Desember) vroeër as 8h00 sal oopmaak. Ons het aan hulle probeer verduidelik dat party gaste vroeër as 8h00 wil eet sodat hulle vroeër in die pad kan val. Maar dit wil voorkom asof hulle niks daarvan verstaan wat ons vir hulle probeer vertel nie. In hulle hoflikheid en hulle vriendelikheid was hulle verweer dat "dit is die hotel se reëls".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niël B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niël B
Gesin met tieners

'n Naweek van rus en ontspan.

Die kampterrein is skoon en versorg. Ablusieblok word kort-kort skoongemaak deur vriendelike werkers. Tieners was heeltyd by die water om vis te vang en het ons kans gegee om te kuier met ander kampeerders. Jammer dat van die bote verby gejaag het, maar het nie die visse baie gepla nie. Sal enige tyd weer daar kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belmare S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belmare S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemengde Gevoelens.

Die ligging is puik, die uitsig is fantasties. Die kamer en badkamer het geen ventilasie-gate nie en 'n mens kan nie eintlik die vensters ooplos as jy nie daar is nie - so als bly klam en bedompig. Ons kamer was ongelukkig nie skoon nie, toe ek bestuur kontak oor die gebruikte beddegoed het hy dadelik vir my nuwes gebring. Maar daar word van my verwag om self my bed oor te trek (en my op die ou einde gehelp) - nie doodsake nie, maar ek sou dit tog anders wou gehad het. Die ontbyt was olierig en daar is baie ruimte vir verbetering - ons het net een ontbyt by die hotel geëet en verder liewer na die dorp se restaurante gegaan. Die personeel in die restaurant was baie vriendelik en behulpsaam, ontvangsdame het my hanteer (toe ek geskakel het om te laat weet ons mag dalk laat inklok) asof sy my die wêreld se grootste guns doen. So. Gemengde gevoelens, maar ek sal waarskynlik weer soontoe gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Skoon en netjies, vriendelike personeel. Kamer was mooi en die bed het heerlik geslaap. Sal baie beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met vriende

Great stay!

What a lovely place. It was our first time visit, and I am sorry that we booked such a short stay. Definitely planning a longer stay soon. Well maintained camping area and ablutions. Friendly staff, and they even have a shop on site for the forgotten items for our camp. Felt very safe there and we even left all our camping stuff outside when we went to bed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nydine M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nydine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gewees

Ongelooflik lekker

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. En goeie vriendelike diens

Baie lekker. En goeie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gamtoos Ferry Hotel se terugvoer

HI Maryke,
Thank you for your review. We are very happy to hear you enjoyed your stay with us as well as our service.
We hope to accommodate you again in future.
Kind regards,
Gamtoos Ferry Hotel

The Gamtoos Ferry Hotel
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 246 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourie-weg 1, R102, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6973ff865ef17722f410a209fe48c943048d305a4163b0d10918cec4c5a28ac6db06748e73443d9455879c9c7a6dfa45aad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Lourie Road R102 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.916093 25.027176