Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-weg 3B, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 013 R1 610 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Garden Cottage is 'n selfsorg-vakansiekothuis op 'n groot perseel aan die kus van die Indiese Oseaan in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis is só gebou dat dit lekker privaat is. Daar is 'n volledige heining wat dit van die hoofhuis skei en dit is omring deur groot bome.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 volwassenes in 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die beddens is opgemaak met 100% katoenlinne. Daar is 2 en suite-badkamers en 1 gesinsbadkamer in die kothuis. Die hoofbadkamer is en suite en het 'n spabad, aparte toilet en dubbelwasbak. Die tweede en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die aparte gesinsbadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis, sitkamer en binnebraai is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, potjiepot, kombuisware en potte en panne.

Daar is 'n groot TV met DStv en 'n DVD-speler in die sitarea. Die kothuis het binne- en buitebraaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Onderdakparkeerplek word voorsien vir 2 voertuie. Gaste het toegang tot die kothuis met 'n privaat oprit en elektriese hek. Die kothuis is baie veilig te danke aan 'n alarm en volledige omheining.

Slaapplek

’n Bespreking by The Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir The Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 61

Jaar gelys 7

Ligging

  • Chapman-weg 3B, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 013
R2 013 R1 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 013
R2 013 R1 610
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-weg 3B, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcV51uqCh02eSU18tPO4PqO98yGiYrdrYNgQCmCqtODhZ0hEPh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 013 nouVanaf R1 610 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 3B Chapman Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0135946 25.3543683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem