LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Garden Cottage | LekkeSlaap
+15

The Garden Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Almeria-straat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R938 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in die Paarl. Dit is naby wingerde aan die voet van Paarlberg en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Kaapse Wynlande besoek kan word.

Die kothuis is op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek aan die agterkant van die eiendom. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Hierdie 2 slaapkamers deel die badkamer wat 'n aparte stort en bad het.

Daar is 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en ander kookgerei toegerus is. Die leefarea het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, WiFi en bied toegang tot 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en stoepmeubels wat 'n uitsig oor die kruie- en groentetuin met Paarlrots in die verte bied.

Die perseel is sentraal en naby plaaslike eetplekke, koffiewinkels en galerye. Daar is oorgenoeg wynlandgoedere en geskiedkundige besienswaardighede in die area wat besoek kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Almeria-straat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
was R1 250
Vanaf R938
per nag (vir 4 persone)
was R1 250
Vanaf R938
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Almeria-straat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4a26570c35f2dffc5a02afe72ea540c59de45f7bf097a3f2fde774140b2a3a34d33c4ab22f48a1130971a346d3b7bd077e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R938  per nag (vir 4 persone) 2 Almeria Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.754055249652 18.956982987102
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!