Oos-Londen Akkommodasie by The Garden Guest House | LekkeSlaap
+40
+40

The Garden Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold-singel 3, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Garden Guest House is 'n sentrale, veilige en moderne gastehuis in die hartjie van die bekende Beaconbaai in Oos-Londen. Die gastehuis is naby verskeie strande, winkels, restaurante, vulstasies en vermaakgeriewe en is binne 2 km vanaf Life Beacon Bay hospitaal. Die gastehuis beloof ontspannende verblyf saam met familie of op 'n sakereis.

Verblyf is beskikbaar in 'n semi-selfsorgwoonstelletjie, 4 gastekamers en 'n Tuin-ateljee. Twee van die gastekamers het en suite-badkamers en die ander twee gastekamers deel die gebruik van 'n badkamer.

Die gastekamers maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis met 'n ketel, yskas en 'n mikrogolfoond en daar is 'n eetarea , sitkamer en 'n TV-kamer met 'n TV met OVHD-kanale. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek, teen 'n addisionele koste.

Gratis WiFi is word regoor die perseel voorsien. Gaste is welkom om die swembad en braaigeriewe te benut.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Garden Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Harold-singel 3, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Garden Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold-singel 3, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy7hbVPsUi27qw0hUk19nINfj7PLtp9pAHbEcZcxzHvoWgnLNXF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 3 Harold Crescent Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.9581779 27.942068
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za