Uitenhage Akkommodasie by The Garden Lodge Guest House | LekkeSlaap
+40
+40

The Garden Lodge Guest House

16 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riggstraat 7, Mosel, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Garden Lodge Gastehuis, B&B- en selfsorgwoonstelle in Uitenhage bied akkommodasie teen bekostigbare pryse. Ons het selfsorg-eenhede, ten volle toegerus, wat tot en met 6 mense kan akkommodeer. Die selfsorg-eenhede en ons gastekamers is toegerus met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n yskassie. Elke kamer het 'n aparte ingang. Vir sakelui wat Uitenhage besoek, bied ons 'n rustige en stil atmosfeer om in te ontspan na 'n lang dag by die werk.

Ons gastehuis bied volle onderdakparkering, 'n elektriese heining met afstandbeheerde hek, swembad asook braaigeriewe. Ander fasiliteite sluit toegang tot 'n telefoon, faksmasjien, koordlose internet en wasgoeddienste.

Ons gastehuis bied ook 'n stil en rustige wegbreekplek vir vakansiegangers waar hulle van die alledaagse stres kan vergeet.

Die Gastehuis is naby aan die bekende Addo Olifant Park, Boardwalk Casino, Shamwari Wildsreservaat en Port Elizabeth se strande.

The Garden Lodge Guest House het 'n nuwe pendeldiens uit Uitenhage om gaste tussen die gastehuis, lughawe en ander aantreklikhede te neem. Dagtoere na die nabygeleë wildparke kan gereël word.

Daar is ook 2 selfsorg-kamers, elk met 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, en suite-badkamer, TV en 'n sitkamer. Daar is ook privaat parkeerplek en 'n stoep voor die kamer beskikbaar.

Kom geniet rustige, ontspanne verblyf by The Garden Lodge Guest House. Jou bekostigbare akkommodasie-opsie in Uitenhage.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir The Garden Lodge Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Riggstraat 7, Mosel, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Garden Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riggstraat 7, Mosel, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ZDA5MjM0LWEwZjMtNDc5Zi04MjBmLWMyMTY1NmVjMTdhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 7 Rigg street Mosel 6229 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.751792478267 25.407943725586
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za