Somerstrand Akkommodasie by The Garden Place | LekkeSlaap
+10

The Garden Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hattinghweg 7 , Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Garden Place is in die rustige kusbuurt, Somerstrand, in Port Elizabeth geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, ketel en broodrooster. Daar is 'n ontbyttafeltjie en 'n privaat patio. Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n alarm.

The Garden Place is naby winkelsentrums, 'n casino, promenade, restaurante, strande, Bayworld Oceanarium, die hawe, flieks en sportgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by The Garden Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hattinghweg 7 , Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hattinghweg 7 , Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MDgwYjU3LTc4NTYtNDMwMi1hN2RmLTA2OGI2ZDdhNzBjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 7 Hattingh Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.99415889522 25.659352349074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za