The Garden Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Garden Studio is ’n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt, Pretoria-Noord. Dit het ’n aparte ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dié klein woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n gekombineerde leef-, slaap- en kombuis-area. Die eenheid het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetkamer het sitplek vir 2 gaste en daar is ’n platskerm-TV.

Slaapplek

'n Bespreking by The Garden Studio sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Kroaties

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Garden Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za