LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Garden Venue Boutique Hotel | LekkeSlaap
+53

The Garden Venue Boutique Hotel

Op die Nippertjie-aanbod 35% af

Kry 35% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 308, Northriding, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R943 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Gardens Venue Boutique Hotel is in die hartjie van North Riding. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketpro Dome en die hotel is dus die ideale basis vir iemand wat ekspo's wil bywoon.

Gaste kan kies tussen die "deluxe"- of standaardkamers met 'n keuse tussen 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Alle kamers is en suite en gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamers beskikbaar.

Die hotel is in 'n pragtige tuin van 3 hektaar geleë en bied talle ontvangskamers, konferensielokale en seremoniekamers wat unieke venues bied vir verskillende geleenthede. Daar is plek vir 12 tot 450 gaste per geleentheid.

Die ligging van die hotel is ideaal vir toeriste. Dit is naby die Leeupark en 'n goeie keuse vir diegene wat van Lanseria af reis, met 'n lughawependeldiens wat op versoek beskikbaar is.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 20 resensies vir The Garden Venue Boutique Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Boundary-weg 308, Northriding, Randburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink The Garden Venue Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 450
Vanaf R943
per nag (plek vir 2)
was R1 450
Vanaf R943
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 308, Northriding, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c010390fd2e56b3e4f4feb52af70a50d3d0a644eb8e05734ecb8d28c51d7700dc5d1d31af4eb04ed8883e28b53a916ef7c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, nou Vanaf R943  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 308 Boundary Road Northriding 2169 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.071826148183 27.924997570886
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!