Graaff-Reinet Akkommodasie by The Gem Accommodation | LekkeSlaap
+15
+15

The Gem Accommodation

  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 132, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Gem Accommodation bied selfsorgverblyf in Graaff-Reinet. Dié dorp spog met warm gasvryheid, historiese 19de eeuse argitektuur, golwende heuwels en groot oop vlaktes.

Daar is 'n tweeslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste.

Albei eenhede het 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg, asook 'n eetarea en 'n leefarea. Elke eenheid het ook 'n braai-area, 'n TV en parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Doendinge in Graaff-Reinet sluit forrel-visvang, voëlkyk, voetslaan, valskermsweef, spesiale toere vir wildkyk, rotskuns, fossielstudie en staptogte in die township in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir The Gem Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cradockstraat 132, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Gem Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 132, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB88CJwYsd2RUY4pq3FkUhj0C1Ihb03iALQQ6meHuW2V45n6pVL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 132 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.254929 24.532264
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za