Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 26, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Gem is is uniek ontwerp en in Jeffreysbaai geleë. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en is naby aan die plaaslike restaurante en winkels.

Die 2 hoofslaapkamers het elkeen 1 koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens vir die kinders. Elke kamer het 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Daar is 3 badkamers en 1 aparte gaste-toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser en ander toebehore. Een van die 2 ruim leefareas het 'n kaggel en 'n oopplan-eetarea.

The Gem het ook 'n ruim houtdek met lieflike uitsigte oor die see en die huise onder - as die seisoen reg is kan jy selfs kyk hoe die walvisse en dolfyne in die branders baljaar! Parkeerplek is voor die huis beskikbaar. Besoekers kan ook versoek om hul motors op die perseel te parkeer. Rook is verbode in die huis, maar gaste is welkom om op die balkon te rook.

Slaapplek

’n Bespreking by The Gem sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Gem
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Jaar gelys 14

Ligging

  • Chestnut-laan 26, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 26, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c687167434dcc15028e298afedaae5281f077ed129f8324a649c189ffb7b972d95bb7525d5493d350a59cb9c83efc1db92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 26 Chestnut Ave Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020263 24.923945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem