The Georgian Guest House OT Airport

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The Georgian Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf in Eden Glen, Johannesburg. Die perseel is ideaal geleë, slegs 5 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe - ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers wat naby die lughawe wil bly.

Die verblyf word in 5 dubbelkamers gebied. Die kamers het elk ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en elke kamer het ’n en suite-badkamer en privaat ingang. Daar is WiFi, ’n waaier en verwarmer, TV, kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Ontbyt word in die eetarea bedien, waar ’n heerlik aandete ook gereël kan word teen ’n ekstra koste. Die gastehuis het ’n sitarea, swembad en veilige parkeerplek. Lughawependeldienste en wasgoeddienste kan ook gereël word.

The Georgian Guest House is sowat 5 minute se ry vanaf Eden Glen Winkelsentrum af, 2,1 km vanaf Edenvale Action Sports Arena en 5 tot 20 km vanaf sakesentrums, winkelsentrum, gholfbane en ander vermaak-venues.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Georgian Guest House OT Airport gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za