Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Georgian

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 88 resensies vir The Georgian
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michelle M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Gerieflik, gemaklik met baie persoonlike aandag.

Van die eerste boodskap af, was ons spesiaal laat voel. Die kamer was gerieflik groot met alles vir gemaklike verblyf. Elke dag se persoonlike aandag laat dit uitstaan. The Georgian is meer as net 'n oornagverblyf. Absoluut 'n vreugde gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige kuier in George!

Ons het 2 nagte oorgebly en het dit geniet om so sentraal in George te wees en die rustigheid te geniet! Ons is gehelp met oulike voorstelle vir restaurante en gebeure in die dorp en het niks gekort nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nilo P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nilo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net gewoon lekker.

Ideale ligging vir besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melody V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay for 1 - 2 nights. Central and peaceful.

Lovely welcome, had a good night's rest, will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya M
Enkelreisiger

It was an awesome experience.

They went above and beyond their duty and made me feel truly cared for!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rothner B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rothner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik daar geslaap.

Mooi, skoon kamers. Het lekker geslaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fienie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fienie R
Enkelreisiger

Aangenaam en baie skoon. Heerlike bed.

Ek kon my motor reg voor my kamer parkeer wat dit maklik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly.

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carica K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en baie netjiese plekkie.

Baie netjiese en skoon plekkie. Genoeg komberse en warm beddegoed om warm te kan slaap. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius N
Enkelreisiger

Baie lekker geslaap en gebly.

Die eienar en haar ma is mense wat lekker kuier en verstaan ander mense se probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie.

Gasvrou is tops. Lekker gebly net te kort, sou langer daar wou bly as ons volgende stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
La-icka M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
La-icka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a great stay!

We had a short stay, but a great stay. The host, Donné, is so welcoming, warm and friendly throughout. Cleanliness of the suite is 100%, however, the bed configuration should be confirmed, as for a couple to stay in a twin room was not ideal. Me and my partner ended up sleeping on one of the twin beds. I would recommend investing in a mattress converter. Just something to consider, besides that, I would definitely recommend a night's stay or more and I will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jette V
Enkelreisiger

My stay was very pleasant and relaxing. My every need was met.

I stayed over at the Georgian to recuperate from cataract surgery. I needed to be close to the George Eye Clinic in the event of any follow-up treatment which fortunately was not necessary. I did not make use of Wi-Fi or TV as I was advised by the surgeon not to read or watch TV for a few days after surgery. It rained during my stay so I was unable to make use of the pretty and secluded outside area leading out from the French doors. I spent the time relaxing and resting my eyes. The host did come to check that I was okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Waarde vir geld. Baie netjies en goed toegerus. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Baie netjies en goed geleë. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oornag.

Pragtige netjies en skoon kamer. Absoluut waarde vir geld. Doné, die eienaar, het ons hartlik ontvang. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L
Enkelreisiger

Baie lekker gebly!

Ek sal definitief weer by The Georgian kom oorbly! Die gasvrou was so vriendelik en behulpsaam. Sy het my tuis laat voel. Sy het selfs die oggend toe ek vertrek vir my lekker appels en 'n piesang vir die pad kom gee! Die kamer was baie lekker. Mooi en skoon en bevat alles wat 'n mens nodig het. Die stort is die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlanda W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlanda W
Saam met vriende

Heerlik gekuier!

The Georgian is 'n oulike en netjiese plekkie vir oornag. Ek sal beslis weer daarvan gebruik wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlanda W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlanda W
Saam met vriende

Goeie verblyf. Baie netjies. Vriendelike mense.

Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan H
Besigheidsreis

Great spot, attention to detail evident.

Donné was a 10/10 host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plek. Splinternuut, keurig en lieflik vesorg.

Donné is 'n kranige gasvrou. Sy het ons ingewag en dadelik laat tuisvoel in die pragtigste gastekamer. Splinternuut, keurige linne. Pynlik netjies met al die geriewe wat mens nodig het. Ek sal definitief wéér daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jocelyn J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie ontspanne en rustig. Ek sal dit vir enige een aanbeveel wat bietjie net wil wegbreek en wil ontspan, want dis presies wat ek gedoen het.

Donne was wonderlik en het my baie goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo K
Enkelreisiger

Baie lekker.

Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A3 V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A3 V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die gasvrou is baie vriendelik en sy was self daar om ons te ontvang. Sy is awesome. Het dit baie geniet. Die blyplek was baie netjies en skoon. Sy het die ekstra myl geloop om mens te bederf met 'n verrassing op die bed en ook raad gegee oor plekke om te besoek. Net weer Eskom, o Eskom wat alles opvoeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Enkelreisiger

Absolute Bliss.

Donne is an absolutely wonderful caring host, the unit is spotless, and neat, and caters to all your needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catrina G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catrina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike huis weg van die huis.

Donnė het ons vriendelik ingewag, seker gemaak ons is gemaklik en weet presies hoe die hek ens. werk. Sy het mooi gedink oor wat nodig is in haar gastehuisies vir 'n gemaklike kuier. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë, mooi ingerig, wonderlike gasvrou.

The Georgian het presies gebied wat ons nodig gehad het: gerieflike, mooi oornagverblyf met 'n redelike grootte yskas terwyl ons elke dag deurgery het Glentana toe om by familie te kuier. Dit sou wonderlik wees as 'n enkel of dubbel-stoofplaat in die toekoms voorsien kon word vir basiese kookbehoeftes. Donné is 'n baie aangename gasvrou wat ons soos eregaste behandel het. Dis duidelik vir haar belangrik om vir haar gaste 'n top-ervaring te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van huis.

Donne en Jaco is wonderlikke mense. Doen baie moeite om mens welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and welcoming host and comfortable and quiet setting.

Will definitely recommend and hope to be able to stay over there again someday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deana B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplekkie, gerieflik, skoon en netjies.

Ek het gehou van, ten spyte van die billike tarief, die klein details wat getuig van die gasvrou se persoonlike aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en vriendelik.

Vriendelike diens. Kamer was skoon en netjies. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miguel D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Was a great stay nice and clean Donné is a lovely host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M
Saam met vriende

It felt like home. So peaceful, cosy and the surroundings are very tranquil. Welcome.

The owner is very caring, kind hearted and loving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Besigheidsreis

Vriendelike en goeie diens en waarde vir geld.

Puik diens, lekker sentraal geleë in George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende huisvesting in die hartjie van George.

The Georgian bied presies wat ons behoeftes was. Die geriewe en dekor is kunstig, duursaam en smaakvol. Ons sal weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M
Gesin met tieners

Baie aangename en rustige verblyf.

Die gasvrou, Donné, was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die goeie ontvangs en heerlike muffins. Die verblyf was baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonelle B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvrou en pragtige plek.

Ons gasvrou was bereid om ons datums op kort kennisgewing, weens onvoorsiene omstandighede, te skuif. En sy het dit met 'n glimlag en liefde gedoen. Sy help waar sy kan en is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging, netjies en smaakvol gemeubileer en regtig meer waarde vir die geld wat jy betaal!

The Georgian is langs die gholfbaan geleë en 'n klipgooi van die hospitaal en winkels - baie gerieflik, maar tog baie privaat en veilig en ons gasvrou (Dohne) het ons sommer tuis laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker kuier gewees. Gasvryheid is puik.

Ek sal The Georgian aanbevel vir vakansiegangers. Die eenhede is baie goed ingerig en het net genoeg vir wat jy nodig het vir 'n vakansie of net 'n oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina F

Goeie ligging, netjies en heerlike beddens en warm komberse.

Goed toegerus. Vriendelike hulpvaardige eienaar. Lekker geslaap, veilig en als wat nodig was byderhand. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies skoon veilig naby die hospitaal en stil.

Sal dalk net 'n verwarmder wil hê die kamer is nogal koud. En meer ligte as dit beurtkrag is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail B
Saam met vriende

Really nice, clean, and more than adequate for the short trip.

Great stay, warm and friendly owner. Would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Enkelreisiger

Baie vriendelik! Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sommige muurproppe het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese groot kamer.

Die kamers is baie groot en ruim. Alles was baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is in die kamer. Aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies, waarde vir geld.

Donne het ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. Die kamer was ook baie goed toegerus, netjies en skoon. Ons sal definitief The Georgian aanbeveel aan vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faiek M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faiek M
Gesin met tieners

Was in George vir begrafnisdiens.

Ontvangs en gasvryheid was uitstekend. Privaatheid ook goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best getaway I've had!

The hostess Donnè was so warm and welcoming and very accommodating. She made our stay much more memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Gesin met tieners

Netjies, skoon en perfek vir oornagverblyf.

Baie dankie. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik baie lekker.

The Georgian was een van die beste plekke waar ons by gebly het. George is een ongelooflike plek om te kuier want al die mense is so vriendelik en alles is so mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Besigheidsreis

Was so rustig alles was netjies. Eienaar het uit haar pad gegaan vir ons. Veilig. Sal vir seker weer daar bly.

Was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for our needs. Lovely lady. Passionate about her business.

Build more rooms the same!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A

Home away from home.

What a welcome! Lovely hostess! Everything was clean and fresh. Thank you for all the personal little details!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Enkelreisiger

Wonderful experience.

A really wonderful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was asemrowend lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette R
Enkelreisiger

Gasvryheid soos min. Die eienares het my sommer dadelik tuis laat voel.

Ek sal die plekkie beslis aanbeveel. Dankie Donna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Besigheidsreis

Donne is lovely, she makes you feel at home.

Husband and wife team, stayed over one night for business. Everything was clean and very comfortable. Donne caters for every need and special touches makes you feel at home. Perfect for one or two nights where you hardly spend any time and get a good night's sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renée B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for our needs!

The host is very friendly and welcoming, our room was very clean and had everything you need, including extra warm fleecy blankets and hot water bottles for chilly nights. The Georgian is good value for money, I would definitely recommend them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Goeie diens en regtig vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful facilties, absolute gem and value for money

Whilst hot water bottles are provided, if there could perhaps be electric hot blankets or a heater, that would be awesome. Also Braai tongs. Location is just noisy being right on the road but its a perfect overnighter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Eienaar was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Uitstekende plek om tuis te gaan. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R
Gesin met tieners

Sal beslis aanbeveel!

Baie gerieflik met alles wat nodig is vir een of 'n paar nagte. Die "interleading" deure werk baie goed vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, sout van die aarde mense!

Dit was so 'n plesier om daar te bly. Plekkie so mooi, netjies en skoon. Die eienares was wonderlik, sy het ons so vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Sy behandel haar gaste soos familie. Sy is 'n dierbare mens met 'n hart van goud! Daar was elke dag 'n bederfie op die bed gelos. Niemand sal ooit 'n fout maak om hier te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal die gastehuis vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doepie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doepie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Baie gerieflik en goed ingerig. Super netjies en van 'n hoë kwaliteit. Daar was net vroegoggend by die gholfklub ’n geskarrel en boubedrywigheid, maar dit doen vir seker nie afbreek aan die kwaliteit van wat The Georgian bied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plekkie vir ons oornag besoekies aan George!

Vriendelike, netjiese waarde vir geld. Beslis iets om te deel met ander!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryl V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and well priced.

The little place has everything you need for a quick stay in George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Baie maklik om te kry en uitstekend vir golfers.

Golfers, dit is ideal vir gholf-toer as jy nie ver wil ry vir jou gholfbane nie en die prys vir verblyf is goed. Die dame ontvang jou en is baie vriendelik en dit is baie veilig as jy net dames is ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarié G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarié G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beïndruk!

Netjies, waarde vir geld. Vriendelikste gasvrou! Als wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oornag akkommodasie gesoek en gelukkig was hierdie beskikbaar.

Ons kan dit regtig aanbeveel, die diens is goed, die verblyf is mooi. Die ligging sentraal en die prysklas baie kompeterend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en ruimte!

Met smaak gemeubileer, netjies, ruim en meer as waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S

Ons was baie gasvry ontvang en plek baie netjies en skoon.

Ongelukkig was daar nie warm water vir albei van ons wat wou stort nie. Dit was al klagte wat ons kon hê. Verder was ons regtig deurgaans ingelig deur eienaar en sy baie vriendelik. Waarde vir geld. Stewige matras, het heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Filando C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filando C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, baie netjies asook veilig.

The Georgian is 'n plek wat enige enige een sal geniet ,probeer dit gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Gesin met tieners

Our stay was wonderful and we enjoyed it so much. Donne was so friendly and spoiled us so much. The Georgian is a super clean and beautiful place to stay. Thank you once again.

A beautiful place with a very friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Gesin met klein kinders

Beste ervaring.

Skoon netjies en als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schandre S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schandre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie was asemrowend. Donne is 'n uitstekende gasvrou.

The Georgian is 'n klein, intieme, skoon, kalmeerende, rustig, gemaklike woning om in te bly. Alles was silwerskoon. Ons het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Akkommodasie skoon, gerieflik en voldoen aan al jou behoeftes. Lekker sentraal geleë. Sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shernin T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shernin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir enige toeris aanbeveel, want als was perfek.

Hul kliëntediens was tops, goeie ligging en baie netjies. Sal weer besoek asook aanbeveel vir toeriste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Gesin met klein kinders

Ons het baie welkom gevoel en die gasvrou het werklik uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
T S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic venue and host.

We had a wonderful stay at the Georgian. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reshna G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshna G

Absolutely loved the Georgian.

I absolutely loved the Georgian and Donne was super amazing and kind, we arrived pretty late but she was up and helping us. I used the Georgian as the place to stay over and dress for my wedding and everything we needed was there. She has plenty mirrors and an amazing shower. The first thing I did was take a shower when I got there and it helped so much to relax. Highly recommend this place to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhrd V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhrd V
Besigheidsreis

Fantasties, baie netjies en goeie waarde vir geld!

Die eienaar van The Georgian is 'n fantasties mens, gasvry en baie behulpsaam. Ons het so welkom gevoel daar en dit is definitief my toekomstige en enigste plek waar ek in George sal bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia P
Gesin met tieners

Baie vriendelike diens en baie netjies, alhoewel nog in ontwikkeling gee dit reeds 'n baie homely atmosfeer.

Mal oor die idee van kamers wat aaneenloop, sou dit 'n groep wees wat daar bly, maar tog het jy die luxury van jou kamerdeur toemaak en op jou eie wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Gesin met tieners

Fantasties!

Werklik ek en my man en my skoonma en my dogter het oornag vir 3 nagte, en dit was uiters lekker. Skoon, netjies, elke dag 'n verrassinkie op jou bed wanneer daar klaar skoongemaak is, man, dit was net uiters lekker. Ek kom weer George toe en sal sekerlik weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Twiggy V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Twiggy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just a lovely stay.

Awesome place. Everything you need for a few night's stay. Owner made us feel very welcome will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarise S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise S
Enkelreisiger

Pragtige verblyf.

Vriendelike verwelkoming. Netjiese verblyf. Sal weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Billik geprys.

Baie sentraal geleë. Skoon en netjies. Beddens miskien net te hard vir my persoonlike smaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vriendelik en baie netjies, maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Georgian se terugvoer

Hello Suzanne,
It was my pleasure to have you as my guest.
Take Care and warm regards.
Donné

The Georgian
Vanaf
R549
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R549
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R549
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augusta-straat 6, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fiYiO2tC0fIk29ur9b3hOAoLs2M0VMlnJUYVsDhPx09Nd0t6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R549 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 6 Augusta Street King George Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.954960363949 22.446000364418