The Glass House, Mabalingwe Nature Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Glass House, Mabalingwe is 'n selfsorgvakansiehuis in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die reservaat bied 'n tuiste aan die Groot Vyf en is sowat 31 km vanaf sentrale Bela-Bela.

Dié ruim huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het die nodige toebehore wat gaste kan benut,

Die leefarea langsaan bied toegang tot 'n dek met 'n braai-area en 'n plonspoel wat uitkyk oor die reservaat. Die oord het verskeie geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk terwyl jy perdry en deel die gebruik van koue en verhitte swembaddens, asook 'n buite-spa en Jacuzzi-geriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by The Glass House, Mabalingwe Nature Reserve sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Glass House, Mabalingwe Nature Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 450 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za