LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Glen | LekkeSlaap
+31

The Glen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-laan 13, Bel Ombre, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Glen bied selfsorgverblyf in 'n pragtige huis in Newlands wat aan die voet van die voorstedelike kant van Tafelberg uitstyg en ook pragtige uitsigte tot by die Hottentots-Hollandberge in die verte bied. Die eiendom is naby Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin geleë waar gaste rustig kan rondwandel. Die huis het 'n sonverhitte swembad en 'n Jacuzzi wat dit die ideale plekkie maak vir 'n wegbreek.

Die huis strek oor 3 verdiepings: die vermaakarea is op die boonste verdieping, die slaapkamers en swembad is op die middelste verdieping en die dubbelmotorhuis is op die grondvloer. Die huis het 3 stylvolle slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het sy eie sitkamer met 'n TV en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n volledige badkamer en die derde slaapkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n privaat sitkamer wat na 'n tuintjie lei.

Die huis het ook 'n voorportaal met 'n kaggel, 'n groot sitkamer met 'n kaggel op die boonste verdieping, 'n eetkamer met 'n gaskaggel, 'n aparte kombuis wat volledig toegerus is en 'n waskamer. Die sitkamer, kombuis en eetkamer lei na dekke wat pragtige uitsigte bied.

In die somer kan gaste in die swembad ontspan en in die winter kan jy 'n glasie wyn voor een van die kaggels geniet. Die huis het 'n braai-area, 'n tuintjie met outomatiese besproeiing, WiFi en volledige DStv. Gaste het toegang tot 'n outomatiese dubbelmotorhuis en gaste kry 'n sleutel vir die hek wat een straat verder aan is. Gaste kan in dié straat tot by die Kirstenboschtuin stap en die voordeel van gratis toegang geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by The Glen sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Glen-laan 13, Bel Ombre, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-laan 13, Bel Ombre, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MDExOTMxLTZjNmUtNDQ5Ny04ZDg4LTUwMzEzMDc1YzU2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000  per nag (plek vir 8) 13 Glen Avenue Bel Ombre 7848 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.014666679221 18.43185364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!