Graaff-Reinet Akkommodasie by The Glen | LekkeSlaap
+20
+20

The Glen

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 7 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 81A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Glen is ’n luukse, ruim en stil selfsorg-woonstel in die bekoorlike dorp Graaff-Reinet, stapafstand van plaaslike besienswaardighede en doendinge. Graaff-Reinet is die tuiste van verskeie besienswaardighede soos voëlkyk met die Graaff-Reinet Voëlklub, Camdeboo Koedoeskloof 4x4-roete, Groot-Visrivier Museum, Hester Rupert Kunsmuseum en John Rupert Teater.

Dié bekoorlike huis het 3 slaapkamers. Die eerste kamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed en die derde een het ’n tripelstapelbed met slaapplek vir 3. Daar is 2 badkamers met ’n stort en 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus en het ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ’n groot sitkamer met ’n TV met volledige DStv en ’n aparte eetarea. Die huis beskik oor lugversorging.

Daar is ’n tuinarea met ’n tafel, sitplek en ’n braai, asook ’n motorhuis en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Glen sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir The Glen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Middelstraat 81A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Glen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 81A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOslOIGscbzgEg8UaQRx8Mdq0feSJg6oLe090wInACcWKL3TPX8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 7 persone) 6 5 1 5 81A Middel Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.255334609345 24.534450993254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za