Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Golden Grape

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir The Golden Grape
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Iren P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iren P
Gesin met tieners

Ideaal vir oornag. Lekkerste ontbyt ooit!

Vriendelike diens, wonderlike atmosfeer. Netjiese eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons probeer om almal tevrede te stel.

Groete
Elaine

The Golden Grape
Elsie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, rustig.

Lekker gebly, na 'n lang pad. Ontbyt was baie lekker en meer as genoeg van alle kossorte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit.

Groete
Elaine

The Golden Grape
Wulf E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wulf E
Saam met vriende

Lovely central location for sea and flowers.

We enjoyed travelling out to places in the vicinity, and returning home for the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Good day

Thank you for your review.
Glad you enjoy it here.

Regards
Elaine

The Golden Grape
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf. Aangenaam.

Goed toegerus en veilig. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Goeie More

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit

Groete
Elaine

The Golden Grape
Annalene K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en rustig.

Skoon, netjies en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Goeie more

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit
Groete

Elaine

The Golden Grape
Richardene L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardene L
Saam met vriende

Vriendelike diens. Ontbyt 4 ster.

Als wat jy nodig het, is daar. Vriendelik en hulpvaardig. Slegs een ding wat kortkom is 'n mat in die slaapkamer. Dankie vir 'n 5 ster-veblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo
Baie dankie vir die terugvoering
Ons sal kyk na die mat.
Groete
Elaine

The Golden Grape
Jan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, modern en gerieflik in Lutzville.

Ruim en netjies eenheid. Ontbyt was baie lekker. Elaine en Mike is baie goeie gashere. Ons sal maklik weer daar bly. Hotel se rump steak is van beste wat jy kan kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Jan

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit.
Ons probeer regtig ons bes om almal gelukkig te hou.

Groete
Elaine

The Golden Grape
Handre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre V
Besigheidsreis

As jy naby niks wil wees.

As dit rustigheid is wat jy soek, sal jy dit hier kry. Wynplase om jou om lekker wyn te proe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Handre, baie dankie vir julle terugvoering. Ja nee, baie rustig hier by ons. Groete. Elaine

The Golden Grape
Elizabeth Maria W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth Maria W
Besigheidsreis

Gasvrye, vriendelike diens.

Gemaklike verblyf, heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo

Baie dankie ons waardeer.

Elaine

The Golden Grape
Sanet S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Gesin met tieners

Baie vriendelike diens.

Akkommodasie was baie netjies. Groot kamer en mooi ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Sanet
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit
Groete
Elaine

The Golden Grape
Prof. Hennie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof. Hennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim woonstel met alle geriewe in 'n stil omgewing.

Ons was twee en het 'n tweede slaapkamer en sitkamer tot ons beskikking gehad. Die tweeplaatstofie is voldoende vir twee mense. Gerieflike voor-die-deur onder skadunet parkering agter 'n outomatiese motorhek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo
Baie dankie vir u terugvoer...Ons waardeer dit
Bly julle het dit geniet
Elaine

The Golden Grape
Louie-ann J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie-ann J
Gesin met klein kinders

Privaat, vriendelik en gerieflik!

Die ontvangs was vriendelik en die eenheid was netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo
Baie dankie vir julle terugvoering

Groete
Elaine

The Golden Grape
Eugene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Gesin met klein kinders

Friendly staff and helpful.

Neat and tidy and all staff helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Good day,
Thanks for your review.
We really try our best.
Regards,
Elaine

The Golden Grape
Lynn V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V

Fantasties.

Elaine is ongelooflik. Kamers het alles in wat nodig is en meer. Alles van linne tot amenities is topgehalte. Ontbyt was uitstekend. Swembad en kuierarea is heerlik en gemaklik. Lekkerste lekker familie-kuier gewees. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Lynn, baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit. Ons probeer regtig dit so aangenaam as moontlik vir die gaste maak. Mooi dag,Elaine

The Golden Grape
Adri B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met 'n mooi huis en tuin en lieflike Gasheer en Gasvrou.

Die ontvangs was hartlik en warm. Die huis baie netjies en skoon en ons Gasheer en Gasvrou was super. Almal was vriendelik en baie behulpsaam. Die Tuin is pragtig en 'n ware lushof. Die ontbyt was goed. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Adri, baie dankie vir die mooi resensie. Ons probeer ons beste om almal gelukkig te hou. Sien weer eendag. Elaine

The Golden Grape
Nic B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic B
Besigheidsreis

Very basic accommodation, good, clean, convenient.

There is not much to choose from in Lutzville, generally I prefer not to stay in people's house, however the owners were very friendly and accommodating, breakfast was good. Close to Namakwa Sands, so an easy stay overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hello Nic, thank you for your review.
Regards, Elaine

The Golden Grape
Max S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Max S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelike, mooi plek, het heerlik geslaap en goeie ervaring gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Max
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer dit.
Ons doel is dat ons gaste altyd gelukkig moet wees.
Vriendelike groete
Elaine

The Golden Grape
Tania D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs gekry. Alles was net perfek!

Ons is baie vriendelik ontvang en die plekkie was baie meer as wat ons verwag het. Ek sal definitief mense aanbeveel om daar te gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Tania
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit.
Groete
Elaine

The Golden Grape
Jacomien R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacomien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, baie dankie.

Hartlike, akkommoderende mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre S
Gesin met klein kinders

Wonderful, friendly.

Mike and Elaine are friendly and welcoming hosts. We only spent one night, but everything was tops. Thank you Mike and Elaine and should we ever be passing through Lutzville again we will be sure to stay with you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hello Chandre,
Thank you for your review.
We try our best.
Regards,
Elaine

The Golden Grape
Tielman R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman R
Saam met vriende

Baie skoon met heerlike matrasse en beddegoed.

Ontbyt ook baie heerlik. Ag sommer net lekker geslaap en geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Tielman
Baie dankie vir julle terugvoering.
Ons waardeer dit baie.
Groete
Elaine

The Golden Grape
Gawie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was puik. Ontbyt heerlik.

Ons het heerlik gebly kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Gawie
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie
Groete
Mike en Elaine

The Golden Grape
Paul R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly hosts.

Had a lovely braai with the host family. One of the most friendly and accommodating places we have stayed at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hello Paul

Thanks for your review,
We appreciate

Regards
Elaine

The Golden Grape
Hannes D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, tegemoetkomend en behulpsaam.

Ons gasvrou het ons bygestaan deur toe te laat dat ons begrafnisgaste kan onthaal. En boonop wonderlike peuselhappies voorberei en bedien teen 'n baie billike prys. Baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Hannes

Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit.
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon help.

Groete, Elaine.

The Golden Grape
Malony S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malony S
Saam met vriende

Dit was 'n reuse genot om 'n aand deur te bring by Golden Grape.

Die gastehuis se netheid is fantasties, asook die vriendelikheid van die persone betrokke by Golden Grape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Malony,
Baie dankie, ons waardeer dit.
Groete
Elaine

The Golden Grape
Mariechen S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen S
Gesin met klein kinders

Heerlike en bekostigbare verblyf.

Vriendelike mense. Pragtige plek. Heerlik geslaap op die lekkerste beddens. Fyn detail in alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Dankie Mariechen vir jou terugvoering. Waardeer.
Groete
Elaine

The Golden Grape
Charl L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Besigheidsreis

Great stay.

Friendly people. Clean rooms. Great food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Thanks Charl for your review
Mike & Elaine

The Golden Grape
Melanie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was daar, omdat ons dogter saam met haar skool aan 'n netbaltoernooi deelgeneem het.

Dankie aan Elaine en haar vriendelike personeel. Die woonstel was netjies en die lugversorgers was 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Dankie Melanie vir die terugvoering ons waardeeer.
Groete
Elaine

The Golden Grape
Jacques K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Besigheidsreis

Very good.

Very clean, quiet and has everything there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hi Jacques,
Thanks a lot for your review. We try our best.
Regards,
Elaine

The Golden Grape
Retha D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met vriende

'n Goeie oornagopsie.

Die plek het die basiese benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike akkommodasie.

Alhoewel die verblyf voldoende was kort dit warmte en karakter. Die instansie het nuwe eienaars en ek glo dat met meer ervaring dit net beter sal gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het in die woonstel gebly. Dit was baie netjies, skoon, privaat en ruim. Die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal die Golden Grape definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel D

Uitstekend en baie goeie vriendelike kliëntediens. Baie skoon geriewe.

Uitstekend en baie goeie vriendelike kliëntediens. Baie skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B
Saam met vriende

Wonderlik.

Gastehuis is pragtig en die eienaars so vriendelik. Heerlik saam met hulle gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The people are very friendly and garage, ATM'S, shopping centers are very nearby. Awesome place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons was verras met die ruimte, netheid en gerief van die eenheid. Die personeel was baie gaaf en behulpsaam. Die ontbyt was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmine B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Ons is baie welkom ontvang deur die interessante gasheer Jan. Die kamer is ruim en alles wat jy nodig het. Heerlike goeie gehalte ontbyt geniet. Kan oornag beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gilbert F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gilbert F
Gesin met tieners

Great stay.

Great stay in an area which we have not visited before. Easy access to surrounding attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelvin D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This B&B gets my top vote.

Debbie and Jan, the hosts of The Golden Grape, made us welcome the moment we arrived. Our room with en-suite bathroom was large. comfortable and airy. The queen bed divine - comfort is very important. We prearranged to eat supper there the first night and enjoyed a typical boerekos meal. Breakfasts are a big spread of cereals, fruit, jogurt, cold meats, cheese as well as your typical full boere breakfast with wors if you want. Noticing I had a penchant for cold pressed tongue and plain jogurt, Debbie made sure to have it on the table every day. We were also fortunate to be in town for the annual church bazaar and enjoyed the festive meal on the Friday night and the bazaar on Saturday, by which time locals knew us as the guests at Golden Grape. We would definitely stay again if we come that way. It's about 30 km from the sea, but with the cooler temperatures at the sea due to the heavy mist, Lutzville is a sensible destination. The Golden Grape has a large and inviting pool that you can swim in all day, in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susa K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis!

Ons sal beslis die Golden Grape aanbeveel. Die gasvrou en gasheer was vriendelik en die ontbyt wat ingesluit was, was heerlik. Beslis van die beter gastehuise wat ons al teëgekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ronell V
Gesin met tieners

Baie gasvry maar bietjie duur vir die winter vir wat jy kry, somerswembad.

Ons wou graag in Nieuwoudville bly vir die onoortreflike blomme daar in die dorpie en in die reservate. Dis beslis die rustige veilige paradys van Namakwaland. Ons was bly om in die nabye Lutzville plek te kry en die eienaarspaar was uiters vriendelik en het vir ons spesiaal vegetariese disse gemaak. Heerlike ontbyt maar hul het ons egter ekstra gevra. Ons het die 2de aand in Vredendal in 'n wonderlike gastehuis geslaap met heerlike groot ontbyt vir dieselfde prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Hallo Ronell,
In die tariewe ingesluit afdeling staan dit duidelik dat die woonstel se prys op 'n selfsorg basis is en nie ontbyt in sluit nie.
Baie dankie vir jul resensie.

The Golden Grape
Willie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Golden Grape is van uitstaande gehalte.

The Golden Grape is van uitstaande gehalte en die diens is puik. Debbie en span is tops en baie gasvry. Die kamers is uitsonderlik netjies en gerieflik. Dis 'n plek wat ek en my vrou vir enige persoon kan en sal aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andalene S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andalene S
Saam met vriende

Baie gasvry.

Goeie akkommodasie, badkamer net baie klein. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tipiese ou skool B&B.

Lanklaas in B&B geslaap, maar hierdie een is regtig goeie waarde vir geld en soos B&B's bedoel was om te wees. Hartlik ontvang, skoon, netjies, lekker ontbyt. Sal weer hier oorslaap wanneer in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K
Saam met vriende

Wonderful experience.

Well organized. Very clean. Amazing hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus L

Terleurstellend.

Ek het nooit die gasheer ontmoet nie. Hy het my net na 7 nm telefonies meegedeel dat daar 'n probleem met die kragpunte in die gastehuis is en dat hy dit binne 60 - 90 minute sou herstel. Dit het nooit gebeur nie en ek het geen verdere terugvoer van hom ontvang nie (tot op hede). Dit het tot gevolg gehad dat ek byna geen van die geadverteerde fasiliteite (DSTV, WiFi, yskas, ketel) kon gebruik nie en ook nie my selfoon, tablet-rekenaar en kamera kon laai nie - wat uiters ongerieflik was gegewe die feit dat ek daar was tydens 'n blommekyk-toer en staatgemaak het om dit snags te kon laai. Die braai-area was ook baie naby my kamer en ander gaste wat daarvan gebruik gemaak het, was steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V
Besigheidsreis

Gastehuis is ideaal vir sakereisigers.

Fasiliteite, kliëntediens, netheid en gasvryheid van eienaars en personeel was van hoogstaande gehalte. Ek sal Golden Grape enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda E
Gesin met tieners

Dit is lekker rustig sonder enige lawaai.

Ek en my gesien het dit geniet. Daar is nie mense naby nie. Ek sal weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Golden Grape se terugvoer

Baie dankie vir jul terug voering.

The Golden Grape
Patrick S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Should my travels take me there I will definitely stay over there again.

Quiet and peaceful. Host welcomed us and was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Gesin met tieners

Lovely place and affordable.

We had a great stay, the house was like our own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Mense baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanel V
Saam met vriende

Vriendlike gasvrou en baie netjiese woonstel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, heerlik, baie aangenaam, het heerlik gerus, en die tuine geniet.

The Golden Grape was absoluut fantasties. Ons is vriendelik ontvang en die gaste kamer was netjies, skoon en ruim. Die ligging was van so 'n aard dat ons kon rondry en plekke gaan besoek het wat op ons reisplan was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam, mense baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het in Lutzville gebly omdat ons moes (familie byeenkoms). Die verblyf was aangenaam, gevoel soos jou eie huis. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat daar wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, almal baie vriendelik en heerlike ontbyt gehad.

Was 'n plesier om daar te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dess B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dess B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig/ontspanne plekkie waar jy werklik voel jy rus, veral as jy net stilte soek.

Baie skoon en netjiese plek, toegerus met alles wat nodig is. Rustige atmosfeer word geskep deur die dekor en vriendelike mense, met aankoms en tydens verblyf. Diens is regtig top standaard. Kan plek verseker aanbeveel vir wegbreek hetsy naweek of langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Only one night, but is was comfortable, well appointed and the hosts are very hospitable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker.

Ons was slegs een nag daar, maar dit was gerieflik, goed ingerig en die gashere was baie gasvry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8938ab321b6d255af6002b64ed135be81a3b53f24d77b7cebf0f6dd7d51a6029f801334ccc226de218db0d58843b693b7b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 5 Palomino Way Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.555166666667 18.348972222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem