Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Goodland Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir The Goodland Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rudi S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Bekostigbare, pragtige plek.

My ouers het dit baie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanmarie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanmarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maryke is 'n baie vriendelike gasvrou en die eenheid se dekor is uitsonderlik!

Baie goed en sentraal geleë. Netjiese eenheid met alles wat ons nodig gehad het plus spesiale items soos 'n speaker, platespeler, speserye en 'n haardroër.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met klein kinders

Ons sal dit beslis aanbeveel, en ons sal vir seker weer daar gaan bly!

Ons het dit vreeslik geniet, huis is goed toegerus, beddens slaap heerlik, lekker stoep en braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia L
Gesin met tieners

Baie mooi area, huis weg van huis gevoel.

Dit is 'n pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Hulle het aan alles gedink, die posisionering is baie goed naby alles. Rustige opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina S

Rustig.

Heerlik en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en veilige verblyf. Vriendelike diens.

Beste verblyf! Ek kan The Goodland Cottages ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Skoon. Vriendelik. Alle benodigdhede.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en diens. Die huis het alles wat mens nodig het en nog baie meer. Ons het baie lekker gebly. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungani K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed myself.

It was a peaceful environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas H
Gesin met klein kinders

Incredible, safe & quiet stay, centrally located and easy access to various activities & venues.

Amazing roomy house with everything you need to live for a couple of days or weeks. Lovely plot with lots of birds and a very friendly hostess. The house has 2 bedrooms and all the amazing things one needs to relax and really enjoy the Drakensberg while traveling around to stalls, farms and entertainment. Very safe and incredible views of the berg. We really loved the stay and could unwind from the pace of life here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Thanks Thomas. I was a pleasure hosting you!

The Goodland Cottages
Tarryn J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tarryn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous location. Basic amenities and limited comfort, but overall delivered what was expected.

The furniture was slightly uncomfortable and cramped. We had to request dishcloths and a few other items that were promised.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Hi Tarryn
Thank you for your feedback. We appreciate all comments good and bad. As we always strive to make everyone’s stay as enjoyable and comfortable as possible, we would appreciate even further comments on what could have made you stay better in Honey Cottage.
Kind regards
Maryke

The Goodland Cottages
Melanie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met tieners

All the home comforts, perfect location.

We had a wonderful 3 day stay. The cottage has all the home comforts and we never needed for anything. The location is perfect, close to excellent hiking trails, restaurants and other activities. I Highly recommend Goodland cottages. Thanks Maryke and staff for making us feel so welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Thank you Melanie! It was lovely having you at The Goodland.

The Goodland Cottages
Mageshni G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mageshni G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

My stay was amazing. The hospitality was just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie skoon en netjies, sal beslis weer gaan, lieflike uitsig op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlike, beelskone en ontspannende verblyf.

Die gasvrou is baie vriendelik en professioneel. Daar is veral aandag gegee aan die klein detail. Sal beslis die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristl S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate!

The cottage was in an immaculate condition. Neat, tidy, modern and comfortable. Everything you need is there and more. It has all the necessary utensils, even a nespresso machine (big win!) and the attention to detail was amazing. We stayed there over a mother's day weekend, took out 1-year old along, which was no problem, Maryke even offered to lend us a camping cot. The best was the little Ferrero-Rocher Gift Maryke left for Mother's Day - that really showed attention to detail, thank you Maryke! It was very easy to get there (approx. 1-2km of bad road though). Maryke was very welcoming and friendly. Would definitely stay there again. Big big thumbs up! It was exactly how the pictures showed, and the view of the mountains from the bedroom was amazing. The bed was also very comfortable, with a very cosy Douvet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf in die Drakensberge.

Gemaklike verblyf, netjies en skoon, pragtige perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mias M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mias M
Enkelreisiger

Pragtige huisie in 'n ongelooflike ligging.

Sal dit vir enigiemand aanraai wat 'n naweek wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude G

Father and son golf trip.

One of our father and son stops was golf at Champagne Sports resort. Wanted a self-catering country feel. It was just what we wanted. Close to the golf course and restaurants and perfect for a lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Fantasties! Lieflike stilte!

Die huisie was wonderlik ingerig met alles wat jy nodig het. Die ligging is mooi. Natuurskoon en absolute stilte. Wonderlike gasvrou ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia S

Fantastiese tyd by The Goodland Cottages!

Baie dankie, Maryke, ons groep het elke oomblik by Goodland geniet! Pragtige, skoon, netjiese en veilige cottages met mooiste uitsig! Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, gerieflik en als onder een dak.

Die plekkie is geleë net op die regte plek. Naby al die winkeltjies en aktiwiteite waar jy wil by wees. Die huise is skoon, gerieflik, netjies en veilig. Maryke en haar span laat jou gemaklik voel en jy het als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met vriende

Cute, tranquil, and well-equipped.

A beautiful self-catered stay with everything you would need and want from a stay in the Drakensberg: A beautiful panoramic view of the mountain; 20-minute drive to Cathkin Park for hikes; a pool for hot days; Chromecast and internet for rainy stay-in days; comfy beds; a well-equipped kitchen for cooking and cleaning (including a counter-top dishwasher); peace and quiet; a warm welcome from the hosts and their dogs. Glad we found this place and will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leeann K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leeann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, clean and well equipped cottage.

The cottage has everything you need (except braai tongs) for a comfortable, safe stay and is well located for berg activities. Besides someone directing us to our cottage, we did not get to meet the owners or have any explanation for their absence. If you are elderly or have hip problems the bed is very high.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefania D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefania D
Gesin met tieners

We had a lovely stay, no issues at all.

The cottages are on a large property with friendly dogs, the host met us and guided us to a few things we might have wanted to do. Our kids made use of the pool which was crazy, as it is August. We were warm and cosy inside and left happy and relaxed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius E
Enkelreisiger

Rustige naweekwegbreek en ideale bestemming.

Hoogs aanbeveel vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Dankie Cornel!

The Goodland Cottages
Annette M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Detail bederf.

Lieflike kothuis. Was aangenaam verras met aandag aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met vriende

Om met honde te kuier is altyd n probleem maar Maryke was so tegemoetkomend en kon ons ontspan en het haar 2 honde sommer by ons ingeval.

Pragtige plekkie, goed ingerig en die donskomberse was 'n bonus, want die nagte was koud. Ons het na 5 dae daar gevoel asof ons op 'n 3-week-vakansie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Kothuis 1 is baie netjies, lekker ruim, mooi gemeubileer en het alles wat mens nodig het vir 'n aangename verblyf. Die kothuis het mooi groot vensters en 'n kuierplek buite met 'n uitsig op die berg. Ons het regtig baie lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Gesin met klein kinders

Baie netjies en mooi.

Ons het baie lekker gebly en die mense was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en ongelooflik.

Die Goodland Cottages is soos iets uit 'n storieboek en die gasvrou, Maryke is baie vriendelik en gasvry. Ons het ingestap in 'n pynlike netjies kothuis en het selfs 'n bottel wyn en sjokolade ontvang vir Valentynsdag! Die hondekinders en kuikens het ons net nog meer tuis laat voel! Die eiendom het die mooiste uitsig en die rustigheid was goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Christo.
Groete
Maryke

The Goodland Cottages
Elize O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreekplek!

Ons verblyf by Goodland cottages was absoluut salig! Ons het in die Milk cottage gebly. Dit is 'n baie goed toegeruste cottage met alles waaraan jy kan dink. Die interieur is lieflik, dit maak die cottage huislik en warm. Die beddegoed is kraakvars, alles is silwerskoon. Die ekstra bederfies soos vars plaaseiers is 'n bonus. Daar is kaste vol speletjies en puzzles, 'n TV en die WiFi is uitstekend. Die uitsig vanaf die stoep af oor die berge, die reuse tuin met groot bome en werfhoenders bring groot vrede in jou gemoed. Die teenwoordigheid van die honde, Ellie en Peanut, het die lekkerte van die kuier op Goodland Cottages se werf verhoog. Maryke is 'n wonderlike gasvrou. Ons wil haar en haar span bedank vir uitsonderlike verblyf by hulle. Julle het aan elkeen van ons verwagtings voldoen. Ons sal beslis weer terugkeer na Goodland Cottages toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by The Goodland Cottages was baie lekker!

Die natuurskoon is pragtig. Ons is baie goed verwelkom deur Maryke en haar personeel. Ons het lekker gebly en als was daar wat ons nodig gehad het. Sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Gesin met klein kinders

Absoluut amazing!

Maryke en haar man Paul se relaxed demeanour het ons net sommer meer laat relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en skoon.

Maryke het puik voorstelle gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous few days at Goodlands - Maryka is just wonderful, the kindest and perfect host. We will definitely be going back to this beautiful gem.

A little gem! Fabulous few days spent at Goodlands. Maryka is just wonderful, the kindest and perfect host. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met vriende

Pragtige kothuis met alles wat jy nodig het!

Wat 'n lieflike plekkie om in die berge te gaan ontspan. Baie netjies en gerieflik ingerig. 'n Selfsorgeenheid met alles wat jy kan benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lean R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lean R
Gesin met klein kinders

Baie goed.

Die verblyf is uitstekend en Maryke ongelooflik gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meridy P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meridy P
Gesin met tieners

Far and away.

We had a relaxing and out-of-the-way time that was needed and enjoyed. The accessibility to most experiences is a hop, skip and a jump. Recommended for family and alone time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Gesin met klein kinders

Tuiste weg van die huis.

Ons het die vakansie by The Goodland baie geniet. Milk Cottage is baie oulik en uiters goed toegerus. Alles wat mens nodig het en nog meer. Maryke en span is knap en vriendelik en dit het gevoel of ons by vriende kuier. Hoog aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Saam met vriende

This place is a sanctuary, a true experience for all your senses, a place where you go to appreciate life, nature, family and friends, where you rest, but also enjoy your surroundings, feeling at peace and content! It’s a place that feels too-good-to-be-true!

We stayed at The Goodland Cottages for the long weekend in March 2021, celebrating my Mother’s 60th birthday. From the moment we saw it on the website, we fell in love, but what waited for us, was so much more than we could ever expected! These cottages are everything and more as shown on the website. It is peaceful, beautiful and it leaves you in awe of God’s creation. The cottages are fully equipped, with more utensils, appliances, and extra add-ons than a normal self-catering cottage, or even home. They truly thought of everything! Whatever you can think of or think you would need, they have it. The interior is absolutely beautiful! A modern-rustic feel. It is thought through and practical, combining clean, open spaces, with natural elements and earthy tones. It’s simple yet has so much character! The views are incredible, and there are multiple places where you can enjoy a cup of coffee or a glass of wine to experience the beautiful Drakensberg. The staff was friendly and extremely helpful, and there were personal touches added to the cottage to celebrate my mother’s birthday. We were greeted with the three most amazing dogs, Ellie, Peanut and Frikkie, and we became so attached to them over the weekend. They just made it feel like a home, so joyful and so excited! This place is a sanctuary, a true experience for all your senses, a place where you go to appreciate life, nature, family and friends, where you rest, but also enjoy your surroundings, feeling at peace and content! It’s a place that feels too-good-to-be-true!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, rustig, en baie mooi.

Ons was vir 'n lang naweek in die Drakensberge, en het by die Goodland Cottages gebly. Die kothuis was pragtig toegerus met alles (en nog meer) wat ons nodig gehad het. Ons sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin C
Besigheidsreis

Lieflike, rustige plek met puik diens en goed toegerus met als wat 'n mens benodig!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlike, rustige verblyf in die Milk Cottage gehad en van daar die omgewing verken.

Die huisie was baie netjies en goed toegerus. Aangesien daar net twee huisies op die terrein is (asook die eienaars se huis), was dit baie rustig, iets wat mense wat moeg is vir die stad se rumoer en gejaag baie nodig het. Ons kon heerlik ontspan. Maryke is 'n baie vriendelike gasvrou en haar span baie effektief. Ons het Ellie, die Labrador, ook baie geniet. As ons weer in daardie omgewing gaan vakansie hou, sal Goodland Cottages ons eerste keuse wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Baie dankie Oom Koos. Ons verwelkom Oom-hulle graag weer. Dalk kom kuier Meneer dan ook saam.

The Goodland Cottages
David W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, relaxed and quiet.

Honey Cottage is full of character with a beautiful wood-panelled interior. The kitchen was well-appointed with all implements I needed (even sharp knives). The owners were friendly and welcoming. They left us to our own privacy, but we felt like they were ready to assist at a moment's notice. The location of the cottage is an ideal base for exploring Champagne Valley, being close to Bell Park Dam (best viewed at sunset) and down the road from the Drakensberg boys’ choir. Keep driving toward the mountain and you’ll find Monk's Cowl reserve, a UNESCO world heritage site with some of the best day hikes the berg has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolina F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en dit was baie rustig daar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S
Gesin met klein kinders

Absolutely loved it!

We received a warm welcome from Owner, Maryke, and we absolutely loved the cottage, everything we needed for self catering and more! Decor and cleanliness is incredible! We cannot wait to go back! Won’t stay anywhere else in the Berg!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut mal oor dit!

Ons is hartlik ontvang deur die eienaar, Maryke, en ons was baie mal oor die kothuis, alles wat ons nodig gehad het vir selfsorg en meer! Die dekor en netheid is ongelooflik! Ons kan nie wag om terug te keer nie! Sal nêrens anders in die Berg bly nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review Desiree.
You were an absolute pleasure to have around!

The Goodland Cottages
Ettiene P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene P
Saam met vriende

Was besonders lekker.

Die platespeler was 'n goeie toevoeging tot die verblyf. Ons sal julle weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage. Very relaxing and had everything we needed.

Was a lovely accommodation. Very warm and cosy. Had all the necessary self-catering kitchen setup and not far away from restaurants and local shops. Owner was very friendly and helpful. We had a wonderful time and would definitely go back for a second visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Udo S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Udo S
Gesin met tieners

Gemaklik en rustig.

Vriendelike ontvangs met genoegsame inligting oor die vallei se aanbiedinge. Kothuis was goed ingerig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dierbare en snoesige kothuis wat perfek geleë is.

Na 'n baie hartlike welkom vanaf die vriendelikste eienaar, Maryke, was ons só verlief op die Honey Cottage toe ons daar instap. Die ligging is perfek op 'n groot, rustige erf met lieflike bome en uitsig, net ver genoeg van besienswaardighede. Die kothuis was knus, netjies, stylvol en gemaklik. Oorgenoeg hout vir die kaggel word verskaf en als wat mens nodig het. Ons sal enige tyd weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Baie dankie Naomi. Dit was heerlik om julle by die kothuis te verwelkom!

The Goodland Cottages
Christa G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfsorgverblyf op sy beste.

Omdat ons met ons klein worshondjie reis, verkies ons selfsorgverblyf. In ons goue jare kan ons deesdae meer dikwels reis en het dus verblyf van goed tot swak teëgekom. Foto's op advertensies vertel nie altyd die regte storie. In die geval van The Goodland kry jy meer as wat jy sien en geld nie kan koop nie. Maryke het ons vriendelik verwelkom, die Milk Cottage se deure en vensters was oop en daar was geen reuke van enige soort in die huis nie. Alles was uiters netjies, ekstra sepies in die badkamers en selfs in die kombuis. Meer as genoeg potte, panne en eetgerei in die kombuis. Verwarmers in all die kamers. Kortliks ─ die eienaars sorg dat gaste op hul gemak is. Ons hondjie kon veilig die tuin verken. Te veel om op te noem. Baie dankie Maryke, ons kom volgende jaar weer met ons dogter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie netjies en goed ingerig.

Die verblyf was bietjie duur vir 'n selfsorgeenheid, maar die plekkie het baie mooi decor gehad en was goed uitgerig. Is baie veilig en ons kon kom en gaan soos ons wil. The Goodland Cottage is goed geleë so jy is nie te ver van die dorp af nie en ook nie te ver van die berg af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

Goodlands, the land of milk and honey.

Ons was gaande oor die plek! Alles was perfek. Vriendelikste eienaar denkbaar. Goodlands is op 'n tipe van kleinhoewe geleë, klein entjie van Winterton. Die omgewing en natuur is so pragtig - 'n beter plek sal jy nie kry nie. Dit voel of jy op die Drakensberge se stoep sit. Daar is soveel om te doen en sien in die omgewing. Ons was net 3 dae daar, maar sal weer gaan, maar dan vir 'n langer tyd. Ons wag net tot Kaanan klaar gebou is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Rustig, ontspannend, gasvry en die hondekinders het dit ook terdeë geniet.

Lieflike, volledig toegeruste kothuis met plaasatmosfeer. Baie lekker sentraal geleë om die deel van die Drakensberge te verken - naby winkeltjies, tuisnywerhede, eetplekkies, seunskoor, roofvoëlsentrum, wynkelders en reptielpark asook avontuurbedrywighede. Baie gasvry en eienaar gaan uit haar pad om seker te maak jy alles het wat nodig is. Ons hondekinders was welkom en het die rondsnuffel baie geniet. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Dankie Annemarie. Dit was heerlik om julle by die kothuis te hê. Sien julle hopelik gou weer.

The Goodland Cottages
Johrene D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kothuis en tuin. Veilig. Baie doen dinge in die omgewing. Maryke is dierbaar, baie behulpsaam en vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Dankie Johrene. Hoe dan anders met sulke oulike gaste. Kom kuier asb gou weer.

The Goodland Cottages
Elna W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met tieners

Baie skoon en netjiese kothuis.

Die kothuis was baie skoon en netjies. Maryke is 'n aangename gasvrou wat 'n mens gou tuis laat voel het. Sy het voorstelle gemaak en inligting verskaf van plekke om te besoek. The Goodland is ideaal vir daguitstappies nader aan die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goodland Cottages se terugvoer

Dankie Elna. Julle was die ideale gaste. Mooi bly.

The Goodland Cottages
Niel M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M
Gesin met tieners

Lekker, gerieflik, alles wat nodig was beskikbaar.

Maklik om te kry. Gerieflik. Alle benodighede was daar vir selfsorg. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Goodland Cottages, D277-weg, Winterton, Sentraal-Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQQtsTcteW69yl5dpqjSgpyaXruJopJPGQc4hfuccnxhkpEh34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 The Goodland Cottages Road D277 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.952177261948 29.478335469611