The Grace Terraces Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Grace Terraces Guest House, voorheen bekend as Ruma's Guest House, is 'n gastehuis in die pragtige en rustige Flora Park woonbuurt in Polokwane, Suid-Afrika se grootse stedelike sentrum noord van Gauteng.

The Grace Terraces Guest House bied 11 slaapkamers met 'n keuse van ten volle gemeubileerde en suite-kamer en standaard koningin-kamers en dubbelkamers, elk met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer is toegerus met staande vlekvrye-staalwaaiers, verwarmers teen die muur, tee- en koffiemaakgeriewe, strykgeriewe, 'n yskas, haardroër, rusbank, 'n mooimaakhoekie en 'n lessenaar, Gratis WiFi is ook beskikbaar. Ligte komplimentêre verversings word voorsien.

Die gastehuis het 'n snoeker/pool-kamer, swembad met 'n lapa en braaigeriewe. Die gastehuis bied veilige parkeerplek agter elektriese hekke. 'n Bestuurder op die perseel is 24-uur per dag beskikbaar.

Dié gastehuis het ook funksiegeriewe wat voorsiening maak vir ongeveer 20 afgevaardigdes. Dié funksiegeriewe kan ook gebruik word vir troues, ooievaarstee's en teepartytjies.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Grace Terraces Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za