Port Elizabeth SSB Akkommodasie by The Grand Hotel Port Elizabeth | LekkeSlaap
+36

The Grand Hotel Port Elizabeth

  • Vanaf R1 040 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Belmont Terrace en Whites-weg, Sentraal, Port Elizabeth, 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Grand Hotel is die enigste historiese hotel in Port Elizabeth wat sorgvuldig gerestoureer is om sy eertydse glorie te weerspieël. Hierdie hotel is die ontmoetingsplek van ryk geskiedenis, elegante akkommodasie en sofistikasie. Kom ontdek die argitektoniese karakter, tydlose elegansie en ouwêreldse bekoring van The Grand Hotel.

The Grand Hotel in Port Elizabeth spog met 42 gastekamers wat elk modern ingerig is. Die kamers beskik nie oor TV's nie. Nie al die kamers beskik oor en suite-badkamers nie, bevestig dus asb. met bespreking. Die deluxe-kamers op die boonste vloere word hoogs aanbeveel vir hul wonderskone uitsigte oor Algoabaai.

Die hotel is net 5 minute vanaf die Port Elizabeth Internasionale Lughawe en die ongerepte strande aan die Indiese Oseaan se kus, geleë. The Grand Hotel bied die ideale, gasvrye akkommodasie aan vakansiegangers en besigheidsreisigers.

The Grand Hotel is omgewingsvriendelik en het 'n stelsel waarvolgens water en energie bespaar word en vaste afval verminder word. Dit word als op 'n koste-besparende wyse gedoen om Moeder Aarde vir die toekoms te bewaar.

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir The Grand Hotel Port Elizabeth
Netheid
4.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • H/v Belmont Terrace en Whites-weg, Sentraal, Port Elizabeth, 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Grand Hotel Port Elizabeth het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Belmont Terrace en Whites-weg, Sentraal, Port Elizabeth, 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29FlhyKzktbJicD1WQHcDYeh6Qpx6ROFWRBV0v7L19RgTQ2T0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Cnr Belmont Terrace and Whites Road Central 6013 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.963506 25.6197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za