The Green Acorn Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Green Acorn Guest House is in Fickburg geleë onder die Imperaniberg in die hartjie van die Vrystaatse Hoogland. Dié gastehuis is 'n oase vir moeë reisigers. Die heerlike atmosfeer en uniek versierde gastekamers is versier met eklektiese vertoonstukke en daar is moderne geriewe, soos DStv en lugversorging. Puik gehalte en hoë standaarde.

Die gastehuis skuil in die toegangspoort tot Lesotho se vernaamste besienswaardighede, soos Katse-dam en Oxbow-ski-oord. Maar Lesotho is nie die enigste bestaansrede van hierdie gastehuis nie. Rus uit in die Blikkantien-kroeg waar jy in die winter langs die vuur kan ontspan en heerlik kan eet. Cafe Chocolat Restaurant is a la carte.

Die vriendelike personeel maak seker dat alle gaste 'n heerlike ervaring het.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Green Acorn Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za