15% af Kry 15% af. Geldig vanaf 24 Nov 2019 tot 30 Apr 2020.
Bloemfontein Akkommodasie by The Green Olive Tree | LekkeSlaap
+14
+14

The Green Olive Tree

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Green Olive Tree
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Batseba K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Batseba K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en is in 'n rustige omgewing. Ons het dit baie geniet.

Ek was baie bly dat ek so gou en 'n bekostigbare oornagverblyf kon kry en ek het onmiddellik terugvoering gekry dieselfde tyd as wat ek aansoek gedoen het.

Gill. R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill. R
Enkelreisiger

The hostess was friendly. Comfortable, private room. Secure parking. Close to a shopping mall. All that was needed for a pleasant overnight stay.

Conveniently located.

Amy-lee A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy-lee A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

Thank you Alna for a wonderful overnight stop! It was peaceful and so cozy! We will be back for sure!

Clinton R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Goeie gasheer. Plek was silwerskoon.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent service.

Great host. Place was spotless.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Gideon K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was presies wat ons nodig gehad het.

Dit is funksioneel en het alles wat mens benodig vir 'n naweek.

Riana P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap!

Jou vriendelikheid en gasvryheid word hoogs waardeer. Baie dankie vir 'n goeie ervaring. Ons sal vir seker terugkeer.

Trudie L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir oornagverblyf.

Vriendelik en gasvry. Ideaal vir oornagreisigers, maar nie heeltemal ingerig vir langer bly nie.

Ansa S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel aan enigeen.

Wonderlik, skoon en netjies.

Lindie O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plesierig.

Dit was 'n stil en veilige area. Sal gerus aanbeveel en weer daar oorbly. Dit was ook netjies en die diens was uitstekend. Dit was ook naby aan baie attraksies en die dorp.

was R300
Vanaf R255
per nag (plek vir 2)
Spesiale Aanbod 15% af
Kry 15% af. Geldig vanaf 24 Nov 2019 tot 30 Apr 2020.
was R300
Vanaf R255
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R300
Vanaf R255
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsingel 43, Fauna, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAChxHD2BtpaugY5qTz3Dh1tAtvHZ4pKAlhWD8sf0xvBs9sDyvF7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R300, nou Vanaf R255  per nag (plek vir 2) 9 5 1 4.91 43 Eland Crescent Fauna 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.159011276243 26.1884127084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za