15% af Kry 15% af. Geldig vanaf 24 Nov 2019 tot 30 Apr 2020.
Bloemfontein Akkommodasie by The Green Olive Tree | LekkeSlaap
+14
+14

The Green Olive Tree

10 resensies
Gastehuis
  • Spesiale Aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R300 R255 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsingel 43, Fauna, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Green Olive Tree bied knus oornagverblyf vir 2 gaste in Bloemfontein. Dis 750 m vanaf die naaste winkelsentrum en 1 km vanaf die N1 en Rosepark Hospitaal.

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. WiFi is beskikbaar.

Die kamer maak op 'n privaat stoep oop en veilige parkeerplek word voorsien. Gaste moet asb. kennis neem dat die eienaars op die perseel saam met hul troeteldiere woon.

Bloemfontein bied verskeie restaurante en besienswaardighede soos museums, die Botaniese Tuin Tree-roete, die Vrystaatse Botaniese Tuin en Windmill Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by The Green Olive Tree sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir The Green Olive Tree
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Elandsingel 43, Fauna, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Green Olive Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R300
Vanaf R255
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Spesiale Aanbod 15% af
Kry 15% af. Geldig vanaf 24 Nov 2019 tot 30 Apr 2020.
was R300
Vanaf R255
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R300
Vanaf R255
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsingel 43, Fauna, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAChxHD2BtpaugY5qTz3Dh1tAtvHZ4pKAlhWD8sf0xvBs9sDyvF7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R300, nou Vanaf R255  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 43 Eland Crescent Fauna 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.159011276243 26.1884127084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za