Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Room Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lienka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir The Green Room Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolande B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage, clean and practical space.

We booked the cottage for my parents visiting from Johannesburg. The cottage was clean and practical. The hosts friendly and helpful. The accommodation offered safe parking, smoking area and easy access to visitors. I cannot think of single thing that didn't exceed our expectations. I will definitely use The Green Room Cottage again for friends or family who visit us in Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Hi Yolande,

Thank you so much.

Kind regards,
Lienka

The Green Room Cottage
Johan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Enkelreisiger

Goed toegeruste, privaat selfsorgverblyf.

The Green Room Cottage is skoon, netjies en baie goed toegerus. Dit het als gebied wat ek nodig gehad het en meer. Die eenheid is apart van the hoofhuis en is baie stil. Die privaat toegang maak dat daar in en uit beweeg kan word sonder om ander te steur en die toesluitmotorhuis is 'n spesiale bonus. Ek het my verblyf daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan, waardeer dit. Groete, Lienka

The Green Room Cottage
Isabella H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella H
Besigheidsreis

Baie gerieflikke en bekostigbare selfsorg plekkie naby aan winkels.

Baie oulike plek, als wat jy nodig het. Naby aan besighede en winkelsentrum. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Baie dankie Isabella, waardeer dit. Groete, Lienka.

The Green Room Cottage
Lindi S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het teen 'n bilikke prys.

Eenheid is baie netjies en goed toegerus. Eienaar is baie vriendelik. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Baie dankie Lindi, waardeer dit!
Groete,
Lienka

The Green Room Cottage
Annelise B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Enkelreisiger

Waarde. Netheid. Gerief.

Lieflike en gerieflike verblyf. Vriendelike gasvrou. Sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Baie dankie Annelise, waardeer dit. Groete,
Lienka

The Green Room Cottage
Margaret B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Ons was baie aangenaam verras met die pragtige, skoon plekkie en die warm ontvangs wat ons gehad het. Baie dankie ook vir u bedagsaamheid om 'n ekstra kombers vir ons te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Baie dankie Margaret, ek waardeer dit. Mooi dag vir julle. Groete, Lienka.

The Green Room Cottage
Marita B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita B
Enkelreisiger

Verblyf was aangenaam en rustig.

Ek het heerlik gebly, baie dankie. Al wat ek sou verbeter, is die beligting. Ek het gesukkel om my grimmering te doen, want daar is nie voldoende beligting in die badkamer of slaapkamer nie. Ek moet my bril afhaal om my grimmering te doen en dan is dit 'n gesukkel as die ligte nie skerp genoeg is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Middag Marita, baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer jou tyd. Jammer oor die ongerief met die beligting, sou onmiddellik 'n plan gemaak het. Sal dadelik daaraan aandag skenk.
Mooi dag!
Groete,
Lienka

The Green Room Cottage
Bertie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V
Enkelreisiger

Perfek vir besigheidsdoeleindes!

Baie lekker selfsorg en sal beslis weer daar gaan slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Baie dankie, Bertie, ek waardeer dit! Groete, Lienka

The Green Room Cottage
Annaline V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie dankie vir die lekker verblyf, ons het dit baie geniet. Alles was netjies en gerieflik. Lienka, jy is 'n uitstekende gasvrou, alle voorspoed vir jou vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Baie dankie Annaline, waardeer dit! Mooi jaar vir jou ook. Groete, Lienka

The Green Room Cottage
Charlotte P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Lienka van The Green Room Cottage is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Sy het onder andere vir my met my swaar tasse gehelp. Die eenheid was pragtig skoon. Lienka het ook aan kleiner goedjies soos koffie, tee, melk, suiker en beskuit gedink, alhoewel die eenheid eintlik selfsorg is. Daar is ook lugreëling en volledige DStv in die eenheid. Dankie Lienka.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Baie dankie Charlotte, waardeer dit. Groete,
Lienka

The Green Room Cottage
Elleni T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elleni T
Enkelreisiger

Baie gerieflik geleë, met vriendelike hulp en gasvryheid!

Baie dankie Lienka! Ek het baie lekker gebly met 'n baie goed toegeruste woonstel. Alles wat ek nodig gehad het was daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Green Room Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die review Elleni, waardeer dit! Groete,
Lienka

The Green Room Cottage
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosendalstraat 10, East Rock, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODNkNTY5LTg2MTAtNDI0OC05YWRhLTIwMjZkOWZmYWMwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 10 Rosendal Street East Rock 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.871556594874 18.664387813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem