The Greenhouse Guest House
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5
-
Vanaf
R1 150R805 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Greenhouse Guest House is 'n bekoorlike Victoriaanse huis in die voorstad, Groenpunt. Met baie van die bekendste besienswaardighede in Kaapstad binne loopafstand en 'n MyCiTi-bushalte voor die deur, is The Greenhouse Guest House die ideale plek om die stad te verken.
Die dubbelverdieping-huis het oorspronklike loodglasvensters, houtvloere, hoë plafonne en baliste. Die interieur is nuut opgeknap.
Verblyf word aangebied in gemaklike kamers met en suite-badkamers, elk met 'n en suite-stort. Ander geriewe suit verwarming en lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër in. WiFi word voorsien. Hier is ook 24 uur-sekuriteit.
Ontvangs is oop vanaf 07:00 tot 24:00. Parkeerplek is slegs met 'n voorafreëling beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink The Greenhouse Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5