Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grey Hornbill

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Grey Hornbill is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Randburg, 'n welvarende woonbuurt in Johannesburg.

Dié bekoorlike eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n sitkamerstel en 'n TV.

Die eenheid lei uit na 'n loofryke tuin. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie op die perseel met afstandbeheerde toegang.

Dis naby die Netcare Olivedale Hospitaal, verskeie winkelsentrums, hospitale en ander besienswaardighede soos Monte Casino, Sandton City, Gold Reef City, die Sandton Konferensiesentrum en die Dome in Northgate.

Slaapplek

’n Bespreking by The Grey Hornbill sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir The Grey Hornbill
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
  • Gaste dink The Grey Hornbill het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa0cd5d77e3d6af8de575d0e911a035baf4578aaf0a44952c34df411a0d3375e6e0ed2fe8407a9d7eccd81f38fe21ae726e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 3 Church Street Johannesburg North 2155 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -26.0530004 27.9751239