Lady Grey Akkommodasie by The Grey Lady | LekkeSlaap
+13
+13

The Grey Lady

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 30, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Grey Lady is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorpie Lady Grey. Dié Victoriaanse dorpie is omring deur die Witteberge.

Die verblyf bied slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en dagbed. Die vyfde slaapkamer het 2 kamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe.

The Grey Lady bied veilige parkeerplek en braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Besienswaardighede sluit Joubertpas, Lammergeier Natuurreservaat en Witteberg Skywalk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Grey Lady
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Murraystraat 30, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Grey Lady het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 30, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5Y2M1OTU0LWJmYjMtNGZlNS05NGRiLTcxOGEyYTdhYjM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 30 Murray Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.711548498896 27.216235399246
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za