LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Grey Plow | LekkeSlaap
+29

The Grey Plow

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 149, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Grey Plow bied gerieflike selfsorg-eenhede vir groepe of gesinne in Clarens.

The Grey Plow bestaan uit 2 eenhede wat 'n pragtige uitsig op die berg bied. Eenheid 1 het slaapplek vir 4 gaste en Eenheid 2 het slaapplek vir 8 gaste. Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers met dubbel- of enkelbeddens en Eenheid 2 beskik oor 2 slaapkamers en 'n solder met dubbel- of enkelbeddens.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv. Rook in die eenhede is verbode.

Elke eenheid het privaat braaigeriewe en parkeerplek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Clarens bied verskeie doendinge, soos perdry, abseil, stap-, voetslaan- en 4x4-roetes, visvang, riviervlotvaart. Daar is ook besienswaardighede, soos die Basotho Cultural Village, die Golden Gate Highlands Nasionalepark, die Clarens Wellness dag spa, verskeie restaurante en kunsgalerye.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir The Grey Plow
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Van Reenen-straat 149, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink The Grey Plow het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 149, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxx1Go5Lsp8Rm65crffrUxBN2mJdXG8eKjcOvGSs0eL6qj7dHLW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 149 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.51708958031 28.415708832626
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!