Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anne-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir The Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie behulpsaam, wil net help.

Lekker gekuier om kombuistafel na aande by Inniebos fees. Selfoon vergeet in stort, ons gebel om te hoor of dit ons s'n was en gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guest House se terugvoer

Johan, dit was vir my 'n baie groot voorreg en eer om julle as gaste te kon verwelkom hier by my ou huisie. Jesus kinders weet om liefde met mekaar te deel. Jul enige tyd welkom hier terwyl ons nog op aarde is.

The Guest House
Genna S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Genna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies, gasvrou baie vriendelik, egter min privaatheid, parkeersituasie effe ongemaklik.

Ons het geen beheer gehad oor ons eie inkom by ons blyplek nie. Ons moes elke dag die dame bel om vir ons oop te maak en wanneer ons uitgaan weer sleutels by haar los. Een aand buite moes wag tot sy ander gaste klaar help. Die parkering was ongemaklik. Jy word vasparkeer of jy parkeer iemand anders vas. Ek hoop sy ervaar dit as opbouende kritiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guest House se terugvoer

So jammer mens kan nie almal altyd tevrede stel. Het hul gesê eerste mense in stop onder afdak. Ek stel voor volgende keer boek in by plekke of hotelle wat beslis duurder is om in al jul wense te voldoen.

The Guest House
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en baie vriendelike, gasvrye ontvangs. Home away from home.

Baie lekker gebly. Baie skoon en veilig en rustige atmosfeer. Tannie Anne-Mari is 'n wonderlike, vriendelike gasvrou en die woonstel 'n heerlike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guest House se terugvoer

Baie dankie Thys vir gewaardeerde terugvoer. Julle was ook wonderlike gaste. Dankbaar ook vir die klein dingetjies in die lewe. Julle welkom hiet enige tyd.

The Guest House
Bennie O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie O
Enkelreisiger

Ek het fantasties lekker gekuier.

Ek het baie lekker gekuier rondom die kombuis tafel. Eienaar was gasvry en het my op haar hande gedra. Eiendom is veilig met beams rondom huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republieksingel 5, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5199e17ef9ecd3a0a15ecf04f5264a39e857d0f0135068058390152b858d1929df3d66efdadc751ca53eca3b73a3e078c6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 5 Republiek Crescent Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -25.489459250877 30.994138902453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem