The Guestroom Bergvliet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons is in Bergvliet in die Suidelike Voorstede van die Kaap, naby aan die M3 en M5 hoofweë. Die busroete en stasie, Spar, 'n OTM en verskeie restaurante is stapafstand van ons af.

Die Guestroom Bergvliet bied 'n pragtige een slaapkamer, selfsorg-gastewoonstel aan 5 gaste. Die eenheid het 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omgeskakel kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die leefarea en 'n enkelbed in die privaat alkoof. Die tweede badkamer met 'n stort lei na die leefarea. Die kamer het 'n kombuisie wat volledig toegerus is, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n mikrogolf. Gaste het toegang tot die groot stoep en braaigeriewe. Die kamer het WiFi en DStv.

Veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by The Guestroom Bergvliet sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Guestroom Bergvliet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za