The Guests' Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis sjokolade geskenkpak vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Sep 2019 tot 5 Okt 2019.

Beskrywing

The Guests' Retreat is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders. Daar is ook 'n aparte eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes. Die instansie is in Kookrus naby Meyerton en die R59 hoofweg.

Dié huis is op die oewer van die Kliprivier geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Twee van die kamers het elk enkelbeddens en die ander kamer het 'n dubbelbed. 'n Slaapbank vir 2 kinders is beskikbaar in die leefarea. Die kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel vir 8 toegerus.

Gaste kan in die sitkamer voor die TV met sy DVD-speler en OpenView-dekodeerder ontspan.

Braaigeriewe is voor en agter die huis beskikbaar.

Die Blou Kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n bad en 'n mini-kombuisie. Die kamer het ook 'n stoepie.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Guests' Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Ontvang 'n gratis sjokolade geskenkpak vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Sep 2019 tot 5 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za