LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Guests' Retreat | LekkeSlaap
+46

The Guests' Retreat

1 resensie
Selfsorg
Contractor's 2-4 sleeper
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié woonstel is ideaal vir kontrakwerkers. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in die eerste slaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof en 'n oondjie toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel met stoele, en 'n gemaklike rusbank en 'n TV met OpenView. Ander geriewe sluit 'n braai-area, elektriese skuifhek, skoonmaakdienste 2 keer per week en skoon linne een keer per week in. 'n Wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Tariewe is vir selfsorgverblyf. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 word gehef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Huis
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Die aparte eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n kombuisie. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en die ander kamer het 3 enkelbeddens. 'n Slaapbank vir 2 kinders is beskikbaar. Die kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel vir 10 toegerus. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met sy DVD-speler en OpenView-dekodeerder ontspan. Die huis het 'n alarmsisteem. Braaigeriewe is voor en agter die eenheid beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Tariewe is vir selfsorgverblyf. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 word gehef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blou Kamer
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kamer het 'n stoep wat perfek is vir 'n paartjie om te ontspan.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Tariewe is vir selfsorgverblyf. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 word gehef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capt Hindon-laan, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZBdSjz4BF4GNClrI0ZoNk6FlTPElabzhNbIpofvgPbTVtFoIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Capt Hindon Avenue Kookrus 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.59743979567 28.004522593918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!