LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Guests' Retreat | LekkeSlaap
+46

The Guests' Retreat

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capt Hindon-laan, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Guests' Retreat bestaan uit 'n ruim selfsorg Huis met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, Die Blou Kamer vir 2 gaste en die Contactor' s Flat met slaapplek vir 5 gaste. Ons is naby die R59-hoofweg in Kookrus, Meyerton en gerieflik naby trou venues en fabrieke in die Vaaldriehoek area.

Die Gastehuis en kontrakteur akkommodasie is op die oewer van die Kliprivier geleë. Die Huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Twee van die kamers het enkelbeddens en die ander kamer het 'n dubbelbed. 'n Slaapbank vir 2 kinders is beskikbaar in die leefarea. Die kamers deel die badkamer en toilet.

Die Blou Kamer eenheid het 'n dubbelbed en en-suite badkamer het 'n stort en 'n bad en 'n mini-kombuisie. Die kamer het ook 'n stoepie en braaier.

Die Contractor' s Flat met slaapplek vir 5 is ideaal vir kontrakwerkers. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. 2 enkelbeddens in die eerste slaapkamer en 3 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Oopplan kombuis en leefarea.
Parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Guests' Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Capt Hindon-laan, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Gaste dink The Guests' Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kookrus Meyerton Gauteng
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capt Hindon-laan, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZBdSjz4BF4GNClrI0ZoNk6FlTPElabzhNbIpofvgPbTVtFoIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Capt Hindon Avenue Kookrus 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.59743979567 28.004522593918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!