Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guineafowl

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir The Guineafowl
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
James S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Saam met vriende

A lovely spacious place in a quiet area not far from the sea.

We had a lovely time and with ample space. They are very caring and just want you to enjoy yourself. I would highly recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met tieners

Ons het heerlik saam met ons kinders gekuier en sal weer kom kuier.

Gasvry, skoon en netjies. Heerlik ontspanne kuier ruimte met die mooiste strande binne ry-afstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ailsa T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ailsa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient - we would stay again!

Etienne and Rene are welcoming and offer a wonderful service. We found the apartment comfortable and everything we needed was provided. Having no steps to climb and the easy layout on one level suited my husband, who uses a walking frame and stick. The apartment is within easy reach of Mossel Bay along the N2 but is situated in a quiet residential neighbourhood. We would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre V
Gesin met klein kinders

Baie mooi, netjies en skoon. Heerlik gebly! Dit was 'n stil en rustige woonbuurt en baie welkom gevoel.

Sal beslis aanbeveel. Ons is hartlik verwelkom en het tuis gevoel. Alles was baie mooi en skoon en het baie gemaklik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candis L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candis L
Gesin met klein kinders

Awesome accommodation.

Enjoyed, our staff was very comfortable. We had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Hi Candis
Thank you very much for the kind words. It was a pleasure hosting your family. Hopefully we'll see you in the near future.
Kind regards
The Guineafowĺ team
Etienne and Rene Schmidt

The Guineafowl
Christo S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Gesin met tieners

Lekker rustige omgewing.

Baie netjiese, moderne, veilige woonstel. Ons kon maklik van hier rondbeweeg na Mosselbaai of George en nabye omgewings om ons Reispret-video's te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance R
Saam met vriende

Lovely stay.

The owners of this place is absolutely lovely, friendly and just want you and your family to feel welcome. The house itself is supper nice enough room for 6 people and very clean. The house has everything you need. Location is perfect 2.5 km away from nearest shops and about 8 km away from nearest mall. The area is safe and so quiet. The owners went out of their way when we got there to go buy us wood even for a fire. I would recommend anyone to come and stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzé V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzé V
Besigheidsreis

It was amazing, friendly hosts and the unit had everything we needed.

It was an incredible stay. The unit had everything we needed to make ourselves feel comfortable and at home. Would definitely book again if my team and I are in the area again. The hosts were also really friendly and helpful. Thank you, guys, for an amazing stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elderie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elderie V

Sal defnitief weer ondersteun.

Modern/netjies en sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devora D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devora D
Gesin met klein kinders

Very quite friendly people pleasant place to stay at safe place.

We arrived very late, the couple were waiting up for us they are super friendly and gave us nice routes to travel to and gave us a helping hand when we required it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janette J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable, well-equipped holiday accommodation with friendly, helpful hosts.

This was our 2nd year in a row that we booked The Guinea Fowl for our annual holiday in Reebok. It is extremely clean and modern, has good quality beds, full DStv, up-to-date appliances (including a washing machine), a lovely braai area and caring hosts. My husband had a mild heart attack whilst we were there and was admitted to ICU for an angiogram and stent. The hosts were extremely kind and went out of their way to make sure that we were okay. Hope to be back again next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B
Saam met vriende

Netjies, skoon en vriendelike mense.

Baie mooi en lekker blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Middag Divan
Dankie dat julle The Guineafowĺ woonstel gekies het. Dit was 'n plesier om julle te gehuisves het vir die naweek.
Ook net dankie sê vir die netjiese toestand wat julle die woonstel in gelaat het.
Vriendelike groete
Etienne en René Schmidt
The Guineafowĺ span

The Guineafowl
Chris K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Gesin met klein kinders

Fantasties, puik en alles wat jy benodig.

The Guieafowl bied jou alles wat jy benodig en nog meer. Alles is sprankelend skoon en netjies, die meubels en beddens is goeie kwaliteit en so ook al die ander toebehore. Word wakker met pragtige voëlgesang en tarrentale wat roep. Wat meer kan jy voor vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Middag, Chris Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en weereens dankie dat julle die wooneenheid in so 'n netjiese toestand gelaat het. Ons hoop dat julle in die toekoms weer van die Guinea Fowl gebruik sal maak.
Vriendelike groete
Die Guinea Fowl span
Etienne & Rene Schmidt

The Guineafowl
Jackie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C

Uitstekende verblyf, goeie kommunikasie van die begin af met eienaar, woonstel is ruim en modern met alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf.

Uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Goeie middag Jacqueline
Dit was 'n plesier om julle in die woonstel te huisves, baie dankie vir die positiewe resensie . Sien julle binnekort.
Die Guinea Fowl span
Etienne en René Schmidt

The Guineafowl
Adri L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Wonderlike gasheer en gasvrou! Bitter netjiese eenheid met alles en meer wat mens nodig het. Wi-Fi, Dstv, volledig toegeruste kombuis en moderne badkamers. Sal vir seker weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Hi Adri
Thanks for using the Guineafowĺ appartment . It was a pleasure hosting you people. Hoping to see you in the near future.
The Guineafowĺ team
Etienne & Rene Schmidt

The Guineafowl
Laurian W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and everything was neat and clean.

Enjoyed it, was very comfortable and a safe area. The interior was very nice and modern, loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilana M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana M
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly, Dankie! Pragtige, groot woonstel wat baie netjies en skoon is.

Woonstel is ruim en perfek vir 'n gesin van 4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Besigheidsreis

Awsesome.

It was a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata D
Gesin met tieners

Fantasties.

Lieflike familie, vriendelik. huis is skoon en netjies. Baie rustige omgewing. wonderlike kuier gewees. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Moderne, skoon en veilige akkommodasie.

Baie skoon en alles wat 'n mens nodig het. Etienne en Rene het ons op hoogte gehou van die weer en ook loadshedding-tye. Die area is rustig en stil en regtig veilig. Die woonstel is sentraal geleë en ons kon elke dag in 'n ander rigting gaan verken. Sal beslis weer hier wil kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janette J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotless, very well equipped and great customer service.

We spent 10 nights at The Guineafowl. The accommodation is the cleanest that we have ever experienced and nicely equipped and furnished. The towels were changed every few days and the bedding after 5 nights - a first for us as we have never been offered this service before in self-catering accommodation. Full DStv and a washing machine added to a comfortable stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Janette, it is the priority of The Guinea Fowl to provide a well equipped and clean apartment to our guests to enable them to enjoy their stay/well deserved holiday. The change of linen and towels is part of our normal service we provide. Thank you for leaving the apartment in a clean and neat state.

Thank you for your positive review and we trust to see you in the near future again. Have a safe 2022.

The Guineafowl
Sybel S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybel S
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs. Pragtige gerieflike verblyf. Ons gaan beslis weer!

Vriendelike ontvangs. Pragtige gerieflike verblyf. Ons kom beslis weer! Baie dankie aan die Guineafowl-span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Gesin met tieners

Rustig en gerieflik.

Vriendelike ontvangs in 'n gerieflike, netjiese woonstel. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Goeiedag Annemarie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves. Voorspoed vir die res van die jaar.
Etienne en René Schmidt
Die Guinea Fowl Span

The Guineafowl
Bertdene L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertdene L
Gesin met tieners

Dit is voorwaar 'n pragtige eenheid en bevat alles wat nodig is vir jou verblyf.

Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Kan dit beslis aanbeveel. Alhoewel dit nie 'n see-uitsig het nie, is dit in 'n stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Goeie dag Bertdene,

Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Voorspoed vir die jaar.

Etienne en René Schmidt,
Die Guinea Fowl Span

The Guineafowl
Peter S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker veilige blyplek. Ruim en goed toegerus in 'n mooi stil omgewing. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en het moeite gedoen om ons verblyf baie aangenaam te maak. Ek en my gesin sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Goeie middag Peter
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende kuier.

The Guineafowl
Colette D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette D
Gesin met tieners

Dankie vir die gasvryheid.

Dit was baie mooi en skoon gewees. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Colette. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Baie dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het en ons hoop dat julle weer van die Guinea Fowl gebruik sal maak.

The Guineafowl
Lacey I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lacey I
Saam met vriende

What a wonderful place to stay at. We stayed for the Easter weekend and there was so much to do around the town.

Amazing get away trip! Our hosts were very friendly and so accommodating. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Good morning Lacey and friends
It was a pleasure hosting you people and you are welcome to make use of our facility again. Thank you for the review and leaving the apartment in such a neat condition.
Regards
Etienne and René
The Guinea Fowl Team

The Guineafowl
Lorraine K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Woonstel is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Lorraine. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

The Guineafowl
Amy S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy S

Oom Etienne se plekkie is letterlik vir ons ons home away from home.

Hierdie was ons 2de besoek aan Reebok en het albei kere by Oom Etienne se plekkie geslaap. Eers as couple en nou as gesin. Die area is veilig en die plekkie het als wat jy nodig het. Oom Etienne en sy vrou laat ons altyd baie welkom voel. Dankie Oom Etienne. Ons sien baie uit na ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Amygine en gesin dit is altyd vir ons lekker om julle te ontvang en sien uit na julle volgende kuier. Voorspoed en seenwense vir 2021.
Etienne en René Schmidt.
Die Guineafowl Span.

The Guineafowl
Rushieda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushieda D
Gesin met tieners

Neat, peaceful and value for money.

The hosts Etienne and Renee made us feel so welcome. The apartment is very neat, tastefully decorated and was stocked with everything you can think of and more. Beautiful setting, with lovely views in a nice area, not too far from the beach. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Thank you Rushieda and family for the lovely review on the accommodation. It was a pleasure hosting you. Hope to see you at the Guinea Fowl soon.

The Guineafowl
Ina J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina J
Gesin met klein kinders

Allles wat jy wil he

Die eenheid bied alles wat mens kan nodig kry. Boonop is dit baie skoon en netjies en sal defnitief dit vir enige iemand aanbeveel!! Bespreek met n geruste hart!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Dankie Ina, vir julle positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.

The Guineafowl
Lizette D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker!

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Mooi, skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Sal verseker weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, huislik en rustig.

Ons sou baie graag wil terugkeer vir nog 'n langer kuier. Dis lekker om by 'n plek in te stap en dit is uiters skoon en netjies plus alles wat jy nodig het is daar. Selfs vir 'n braai. Onbeperkte WiFi is natuurlik vir my 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Guineafowl se terugvoer

Herman en Nicky, baie dankie dat julle van "The Guineafowl" gebruik gemaak het en vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves. Vriendelike groete.

The Guineafowl
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffraan-singel 28, , 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a1a153492934630640f0c20398f95a61b3423b59b2d5f8872362e96fcd314d2c55d3c366e8959746cd9e77974b7761c21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 28 Saffraan Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.071429637637 22.171363711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem