LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Gulls | LekkeSlaap
+18

The Gulls

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Scott- en Adamsstraat, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Gulls bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Scottburgh. Die ligging bied toegang tot die strand, restaurante en winkels in die area.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamers en 'n ekstra enkelbed op die toegeboude stoep. Die woonstel het slaapplek vir 7 gaste en bied 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die toegeboude stoep. Die woonstel het ook 2 badkamers, een met 'n stort, en die aander met 'n bad. Verder beskik die woonstel oor 'n kombuis en 'n sitkamer.

Die kombuis is met 'n yskas, diepvrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, potte, panne en eetgerei toegerus. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike braai-area.

Die eienaar het 'n kat, maar die kompleks is nie troeteldiervriendelik nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Gulls sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Hoek van Scott- en Adamsstraat, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Scott- en Adamsstraat, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmJ3LVFwRn0RfIpDGRuCLflRtPp234sJ3OTgOgdoh3WvqGWePat?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 8) Corner of Scott Street and Adams Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.289278369268 30.755340257887
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!