LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Gums @ Henley on Klip | LekkeSlaap
+9

The Gums @ Henley on Klip

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuneham-weg 8 , Henley on Klip, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Gums @ Henley on Klip is 'n privaat grasdakkothuis langs 'n swembad op 'n woonerf. Die kothuis het 'n aparte ingang in 'n lowerryke tuin. Dié kothuis is ideaal vir lang sakereise in Henley on Klip en is 55 km vanaf Johannesburg of Heidelberg, en 22 km vanaf Vereeniging. Die eiendom is naby restaurante en basiese inkopiegeriewe, en is 6 km vanaf Meyerton, met ander geriewe soos banke, doktors en besighede.

The Gums-kothuis is oopplan en is volledig gemeubileer met antieke afwerkings. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed met donsduvets en ekstra komberse, en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Daar is ook 'n aparte werk- of eetarea.

Middagete en aandete kan vanaf die nabygeleë restaurant afgelewer word, behalwe op Maandae.

Gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak.

Daar is honde op die perseel en gaste kan hul goed gemanierde troeteldier saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by The Gums @ Henley on Klip sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nuneham-weg 8 , Henley on Klip, 1961, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuneham-weg 8 , Henley on Klip, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXsAlYF80IIfczB6nOljZn5KAh9HZJ3zIZZYUj54WdhMBveccQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (plek vir 2) 8 Nuneham Road Henley on Klip 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.536988777026 28.060745101852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!