Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hank Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir The Hank Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rugby toer, kon loop na die skool.

Baie lekker, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Netjies en gerieflik. Ongelukkig nie ontbyt saam met kamer geneem nie, maar dit het baie lekker geruik en sal volgende keer saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lalene V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lalene V

Onbeplande oorslaap in Bethlehem.

Ons moes skielik oorslaap in Bethlehem. Ek het The Hank gekies oor die goeie terugvoer en vir die prys het ek verwag dat die meetse geriewe beskikbaar sal wees. Met aankoms was ontvangsdame besig om met staff te praat, meer soos geskree en vir my al hulle dramas vertel wat ek glad nie wou weet nie. Sy het my kamer sleutel gegee en met haar vinger aangedui "soontoe" is jou kamer. Sy het my glad nie rond gewys nie, nie eers opgestaan uit haar stoel uit nie. Ek het vir 2 enkel bed duvets gevra i.p.v. die king size duvet wat sy wel baie vinnig vir my gereël het. Ek het gevra of die TV buite aangesit kan word en vir die remote. Daar is vir my gesê hy word lank nie meer gerbuik nie maar hulle sal probeer plan maak. Die TV is wel aangesit, met 'n screen wat heeltyd sê "no signal", nou wat help dit? Geen kanale nie. Daar is ook nie 'n haardroër in die kamer nie. Daar was 1 glasie, 1 beker, 1 driehoekie melk, ons was 2 mense, ek het die cleaning lady in die kamer gekry en gevra vir nog een van elk en sy het vinnig vir my gebring. Die jonger ontvangsdame wat ons die oggend gegroet het, was baie vriendeliker en baie meer akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewette M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewette M
Gesin met tieners

Baie goeie, vriendelike diens. Baie mooi gastehuis.

Ons het baie lekker gebly. Kamers was netjies en skoon. Een kant van die bed se elektriese kombers het nie 'n tweepunt-prop gehad vir die muur nie, maar daar was darem ekstra komberse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hank Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering soos ons kan sien op die kameras was dit glad nie die geval nie.
Ons vra weereens onverskoning vir die ongerief.

The Hank Guesthouse
Heidi B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Gesin met tieners

Wonderfully hospitable and memorable too.

This guesthouse and hostess is a beacon of hope to our country's tourism industry. Kind staff and care. We felt incredibly blessed to have stayed at The Hank Guesthouse! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindiwe S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe S
Besigheidsreis

Amazing host.

Lovely stay at this place thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Besigheidsreis

Netjies, modern.

Baie lekker gebly, vriendelike personeel, skoon, netjiese en groot kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Besigheidsreis

Netjiese, kwaliteit oornaggeriewe.

Netjiese, veilige gastehuis. Ontvangsdame was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henko V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V
Enkelreisiger

Netjies.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Het 'n oornagplek gekort. Ons het heelwat later ingeklok en redelik vroeg weer gery. Personeel was baie vriendelik en tegemoetkomend. Het ook 'n heerlike ontbyt pakkie gekry aangesien ons te vroeg gery het om die ontbyttafel oop te vang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henko V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V
Enkelreisiger

Netjies.

Baie skoon en netjies net die shower druk is bietjie laag in kamer 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hank Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

The Hank Guesthouse
Hendrik B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Besigheidsreis

Amanda saam met haar hele span het my verblyf aangenaam gemaak. Vriendelik, effektief en super luuks teen 'n bekostigbare prys.

Ek het by The Hank tuisgegaan tydens die VKB Bielie-Mielie Fees. Elke oggend het begin met 'n heerlike vol-ontbyt en die aand is afgesluit met 'n skoon kamer en met netjiese geriewe. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar tuisgaan wanneer ek die geleentheid kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit is 'n splinternuwe gastehuis en aanvaarbaar dat daar nog probleempies sal opduik. Afgesien van die probleem om in te boek was ons verblyf aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hank Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die raad tydens julle verblyf ons het reeds aandag gegee aan die inboek probleem en ons glo dat daar geen probleem in die toekoms sal wees nie.

The Hank Guesthouse
Vuyelwa K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyelwa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Our stay at the Hank Guesthouse was awesome. From the food and ambience to the friendliness of the staff members. I wish that every town we went to had a Hank Guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hank Guesthouse se terugvoer

Thank you for your stay, looking forward to your next visits.

The Hank Guesthouse
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lughawestraat 15, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116c1069d87d45e327657f7100693c46d13420779c14ea6b1e995ebe65e748354b5155399931450da74fd8d4721a43fe12b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 15 Lughawe Street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.240299 28.318621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem