Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Haven - Maak ons Huis jou Huis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir The Haven - Maak ons Huis jou Huis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Helene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene V
Gesin met tieners

Aangenaam.

Rustige omgewing, lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emily E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Emily E

Bied nie waarde vir geld nie.

Hierdie verblyf was duurder as die by Pongola wat ons 'n paar weke gelede betaal het en dit bied nie die helfte van die waarde nie. Die kamertjie is piepklein, skeidsmuur met ander verhuurde kamer soos papier, toegang en uitgang na perseel is 'n probleem, geen kontakpunt buite of binne nie. Die kouekraan in die stort het geen koue water nie. Buiten dit is my bevestiging van die bespreking nooit na die eienaar deurgestuur nie. Uiteindelik het ek haar by haar telefoonnommer bereik en het sy vir my plek gehad. Ek het probeer bel, maar tevergeefs aangehou en na dodelike musiek geluister. Dít terwyl ek in die hitte met diere in my kar voor die huis in die straat staan. Sondagoggend kon ek slegs uitgaan nadat ek herhaaldelik die toeter moes druk en die oppasser (?) slaperig in nagklere die hek oopgemaak het. In totaal 'n onverkwiklike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

Adequate and comfortable accommodation.

Well received and good hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename eienaars en 'n lekker bed om op te slaap.

The Haven is 'n baie lekker oornagplek. Die vertrek waarin ons geslaap het was goed toegerus, lekker groot bed en eie badkamer. Dit is baie mooi buite met 'n klein swembadjie. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Besigheidsreis

Fantasties.

Ek het so tuis gevoel toe ek oorgebly het. Gasvry en vriendelik en die kos was uit die boonste rakke. Die bed slaap fantasties. Ek het baie tuis gevoel. Alles is gemaklik, en goed toegerus. Die beste ervaring by gastehuis wat ek al ooit beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaakirah J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaakirah J
Enkelreisiger

Vriendelik en gasvry.

Hulle doen baie moeite vir die gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel J
Enkelreisiger

Baie gerieflik en aangenaam. Die plek is netjies en skoon. En wonderlik: koffie en melk.

Vir 'n enkelreisiger bied die gastehuis alles wat jy nodig het. En alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven - Maak ons Huis jou Huis se terugvoer

By Die Haven is almal welkom en jy kom as n gas en jy gaan weg as n vriend. Ons probeer almal tevrede hou en op standaard wees, al die kamers het hulle eie badkamers en kamers word elke dag gediens en jy kry 'n vars handdoek daagliks. Daar is ook in elke eenheid 'n ligte verskeidenheid graan ontbyt en eenhede is ook selfsorg. Ontbyt, middag en aand etes is opsioneel beskikbaar, wat voorberei en voorgesit is deur 'n professionele sjef. Alle eenhede word daagliks gesaniteer.

The Haven - Maak ons Huis jou Huis
Green G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Green G
Saam met vriende

Clean and friendly.

Great hosts and nice accomodations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauro Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauro Z
Enkelreisiger

Service was excellent.

Thank you for an excellent service. The owner was very friendly, helpful and the perfect hostess. I really enjoyed my stay and the food was excellent as well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Diens was uitstekend.

Dankie vir die uitstekende diens. Die eienaar was vriendelik, hulpvaardig en die perfekte gasvrou. Ek het lekker gekuier en die kos was heerlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven - Maak ons Huis jou Huis se terugvoer

Goeiedag
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom terug.
Groete
The Haven: Marieta en Herman

The Haven - Maak ons Huis jou Huis
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander Carr-laan 36, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAced0019359882ecc5121ef6400d7322a577a585a788acba13df5acae9aeb526ba4eb7c90078ed2a63888d09fc7150ddc2c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 36 Alexander Carr Avenue Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.01251 29.86379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem