Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Haven

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President-straat, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Haven bied gerieflike verblyf in ’n privaat ateljeewoonstel met ’n lieflike uitsig. Die eienaars woon ook op hierdie perseel, en die eenheid het ’n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die eiendom is in Mbombela (Nelspruit) en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Hierdie woonstel is in ’n rustige omgewing en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die studio het ’n kombuisie wat met ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is gratis WiFi.

Daar is katte en honde op die perseel.

Gaste mag in die swembad swem maar hulle mag nie daar kuier nie. Swemhanddoeke word nie voorsien nie en gaste mag nie ná 19:00 swem nie.

Die eiendom is 6 km vanaf die middestad, Mediclinic, restaurante en winkels. Gaste kan besienswaardighede in die omliggende omgewing besoek, soos die Krugerwildtuin, watervalle en wildreservate.

Slaapplek

’n Bespreking by The Haven sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir The Haven
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • President-straat, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink The Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President-straat, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13d9011445fc807bf66b042f6b196d01e68079d4a53a71294cc37bb99d69ec4c926b977bc305231320914d9d9c297b3f7bc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 President Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.501484673661 30.998663067173