Barkly East Akkommodasie by The Hayloft | LekkeSlaap
+8
+8

The Hayloft

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 14, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Hayloft bied gerieflike selfsorgverblyf in die onderste verdieping van 'n Victoriaanse huis in Barkly-Oos, 75 km vanaf die ongerepte ski-hange van Tiffindell.

Dié smaakvol versierde eenheid het 2 slaapkamers. 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 1 het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefareas wys noord met natuurlike sonlig gedurende die dag wat die huis lekker warm hou tydens die wintermaande. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamerarea. Daar is veilige parkeerplek.

Barkly-Oos is 'n voëlliefhebber se paradys. Dit is ook 'n gewilde bestemming vir forel vissermanne. Daar is baie uitsigpaaie en sportaktiwiteite soos die Rhodes Run en die Wartrail Triathlon. Rhodes Village is ongeveer 60 km vanaf Barkly-Oos.

Slaapplek

’n Bespreking by The Hayloft sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Montagustraat 14, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 14, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNjE3ZWFlLTRiYjEtNDk5Yy05Yzg5LTM4MDI0YjFhZDM1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 4 persone) 14 Motagu Street Barkly East 9786 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.970852812637 27.593661258006
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za