LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation | LekkeSlaap
+67

The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Riaan C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The people were very friendly and very helpful, outside view was beautiful.

Great place see myself and my family to have a short holiday their in the future.

Piet P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaas stil.

Rustige plaaslewe met geen geraas. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Elza L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elza L
Gesin met klein kinders

Goed.

Goed, dankie.

Chantelle J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gasvrye mense.

Was 'n aangename ervaring. Gaste was wonderlik.

Fragrance J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Fragrance J
Gesin met klein kinders

Power.

Verblyf was nie na wense nie. Geen geriewe nie. Vier volwassenes word in 'n 4x2 m kamer ingedruk. Ek sal dit vir niemand aanbeveel nie. Lang ongeteerde pad. Hulle het ons goed ingedoen.

Barney D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barney D
Gesin met klein kinders

Netjies en rustig.

Vinnige verblyf op pad in 'n netjiese en rustige plaasatmosfeer.

Wynand V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V
Gesin met klein kinders

Dis in 'n mooi omgewing en het 'n sentrale ligging vir al die aktiwiteite in en om Addo.

Die Hexagon is goed geleë en netjies. Addo is maklik bereikbaar en die paaie is in 'n redelike goeie toestand.

Suzanne S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Gesin met klein kinders

Vriendelike en gasvrye mense.

Ek moet sê, die pad wat ons gery het na die Hexagon het ons deur dele geneem waar ek gebid het vir beter. My gebed was definitief beantwoord, want ten spyte van die hoenderplaas en abattoir waar ons verby is, was ons geensins bewus van die plekke toe ons eers gearriveer het. Ons is baie vriendelik ontvang, en het gaan ontspan in die restaurant/kroeg voor slapenstyd en het 'n heerlike ontbyt geëet die volgende oggend.

Lirschia V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lirschia V
Enkelreisiger

Wonderlike akkommodasie. Alles altyd in plek en hulle weet verseker wat kliëntediens is.

Wonderlike tyd. Dit is regtig 'n juweel van 'n plek en die mense is uitmuntend. Ek kon nie 'n beter plek gekies het nie. Lekkerste volstruis-omelet ooit. Almal laat jou voel asof jy familie is.

Francois D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op vakansie toer

Babs en Clive het ons soos familie laat voel en op die hande gedra. Baie dankie vir julle puik diens, heerlike etes in die private restaurant en die geselsies. Hanlie kan nogsteeds nie uitgepraat raak oor die druiwekonfyt nie. Sal beslis weer kom kuier, maar die keer vir veel langer.

Heyns V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heyns V
Saam met vriende

Very nice

Nice & quiet. A perfect place to get away from the new year celebration noise. Beautiful view!

Alma V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

For nature lovers. Beautiful place with an excellent view.

Martie B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tydjie by The Hexagon was vreeslik lekker, sal dit definitief aanbeveel.

Die tydjie by The Hexagon was vreeslik lekker, sal dit definitief aanbeveel en weer daarvan gebruik maak. Skoon en netjies. Die ontvangs was gasvry en vriendelik.

Chantelle F - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle F
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Die plek is baie skoon en die mense is baie vriendelik.

Louise V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Babs en Clive is hartlike mense wat ons dadelik tuis laat voel het. Die geriewe is baie netjies en skoon, en die ontbyt was smaaklik. 'n Aanbeveling is dat daar 'n stoel in Kudu 3 neergesit word; dit was bietjie ongemaklik daarsonder.

Nicoleen M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful break!

We loved the place. Was a wonderful break from the busy city lights. It was very clean with very friendly host (Babs). And the breakfast was delicious, not to mention the homemade jams. I would recommend this place to anyone who wants to have a nice, peaceful break from their busy lifestyles.

Ellen R - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Die kamer en badkamer is baie netjies.

Die kamer is baie netjies, alhoewel daar slagpale en 'n hoenderplaas is op pad na die plaas toe. Die vlieë is ook baie erg as gevolg van die stank en mishope wat orals rondlê by die slagpale.

Rene B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Besigheidsreis

Skoon, netjies en stil!

Baie mooi skoon, rustig en aangenaam!

Runki M - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runki M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Hexagon is a place to go especially for newly weds,camping,team-building,weddings

My wife and I had a truly fantastic time at The Hexagon. The hospitality we received was what words can not express. All I can say is, if you are interested in an out-door nature reserve especially for newly weds, camping, team-building, and weddings, than The Hexagon is place to go. Rating:8/10 (leave room for improvement) To The Hexagon (Babs), and TravelGround (Shirley) - Thanks!

Hannes K - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig en skoon. Eienaars baie vriendelik.

As jy rustigheid wil ervaar, net wil ontspan, jouself wil vind, besoek gerus The Hexagon.

Theresa L - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Gesin met tieners

Lovely stay, will recommend to friends and family.

Thank you very much for the lovely stay. We will definitely stay at The Hexagon again. It was so peaceful and quiet. The place was very neat and clean. We will stay there again in future. Thank you Babs!

Adriaan N - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan N
Gesin met tieners

Puik.

Sien die sterre hieronder!

Alex D - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alex D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host

Clean, relaxing country get-away stay.

Jan D - Jul 2011
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D
Gesin met tieners

Nice views but facilities aren't top notch - all in all an average stay - decent for a stop-over

We were greeted with a closed gate, and after waiting for a while, were received by the cleaning lady. Some appliances were not working - and we were left to our own devices ... which wasn't great. But, there were spectacular views, and we were in peaceful surrounds which let us relax and unwind.

Kassie K - Des 2010
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie K
Gesin met klein kinders

Very nice

Enjoyed our stay. Food and friendliness was great. Great views

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longwood, Amanzi, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMmVjMDUwLWYyNDctNGQ3Zi04NWI2LWExODhiOTVmY2MzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Longwood Amanzi 6230 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.716558130616 25.48504114151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!