Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 28 Mar 2024 tot 26 Apr 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 28 Mar 2024 tot 26 Apr 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Prys sluit in
Njala
Slegs verblyf
Impala
Slegs verblyf
Bloubokkie
Slegs verblyf
Steenbokkie
Slegs verblyf
Koedoe 2
Slegs verblyf
Grysbok
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie, 'n ketel en 'n yskassie insluit.
Duiker
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie, 'n ketel en 'n yskassie insluit.
Waterbok
Selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe
Bosbok
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n yskassie
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat die perseel boorgatwater gebruik.

Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi en word in die lapa bedien. Ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 bedien.

Bosbok, Grysbok, Duiker, Waterbok en Volstruis word nie elke dag skoongemaak nie, maar gaste kan 'n skoonmaakdiens teen ekstra koste versoek. Die res van die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R675
R675 R473
per nag, vir 2 mense
Vanaf R675
R675 R473
per nag, vir 2 mense
Vanaf R675
R675 R473
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longwood, Amanzi, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b42b082ac369ef5dbb8d592bc86e8746b9109b890b8784ac2d84b49fa71a41bd50bacf2196e1c03586030cc2c03513354cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675 nouVanaf R473 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Longwood Amanzi 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.716558130616 25.48504114151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem