Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hidden Valley

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir The Hidden Valley
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sanet S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede en rustigheid vir jou siel.

Ongelooflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Sanet, ons is bly julle het geniet.

The Hidden Valley
Mariana A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana A
Gesin met tieners

Dis soos 'n stukkie paradys. Alles is gerig op gaste se gerief en genot.

Dis 'n juweel in die bos. Ons wil weer (en weer) gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Mariana, julle is altyd welkom

The Hidden Valley
Jacqueline B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 x sterre vir die pragtige plek.

Wat 'n pragtige juweel van 'n mooi plek! Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Daar was geensins iets waaroor ons kon kla nie, alles was netjies en mooi en meer as genoeg van wat ons nodig gehad het vir die naweek. Natuurskoon is pragtig. Eienaars doen regtig baie moeite en is baie gasvry. Sal beslis weer daar wil bespreek in die toekoms. Regtig 'n plek waar jou siel kan rus vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B
Gesin met tieners

Definitely a hidden gem.

The location is stunning. Frans and Louise are very attentive. The small luxuries, comforts, and thoughtful touches they have put into the place for their guests are amazing. It's truly a place to unwind and recharge the soul. I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Thank you Kim. We hope all is well with you guys.

The Hidden Valley
Shirley L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, beautiful view from the cabin. The place is like paradise to me.

My husband and I enjoyed the breathtaking nature surrounding the place, we rode bikes, took a walk along the river and enjoyed a nice evening braai just gazing at the stars and listening to the sound of nature. Our host Frans is kindhearted. What a generous host, his warm hospitality made our stay a pleasure. The room was supremely comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Baie lekker gekuier. Die huisies is luuks toegerus, asemrowende omgewing, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan!

The Hidden Valley is een van die lekkerste plekkies wat ons nog op die webtuiste bespreek het. Die cabin het alles wat ons nodig gehad het. Dis prentjiemooi en reg op die rivier. My man kon vlieghengel en ek het lekker gaan stap. Frans gee baie om vir sy gaste. Ons sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Beautiful location. Very comfortable and clean. Well thought out.

Beautiful location and walks under the trees along the river. Tubes and fishing equipment. Well-equipped chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Thank you Lynn, we are glad you enjoyed and we hope to see you again soon.

The Hidden Valley
John K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Thank you so much for hosting us, we really enjoyed our stay. The unit was very clean and everything worked. An absolutely beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Thank you John. You guys are always welcome.

The Hidden Valley
Ester O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons was dit 'n wondelike tyd van afskakel, rus, die natuur geniet en herlaai.

Frans en Louise is so gasvry, vriendelik en bedagsaam. Hulle doen beslis die ekstras om dit so gerieflik moontlik en spesiaal te maak - voel sommer dadelik tuis. Die chalet is skoon en mooi en toegerus met alles wat nodig is (geen beurtkrag nie). Die rivier is ongelooflik en die staproete langs die rivier en natuurlik die mooi bome het ons geniet. Vir die natuurliefhebbers sal ek dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Daan, julle is altyd welkom.

The Hidden Valley
Belia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ontsnapping.

Perfek ingerig met idilliese omgewing rondom jou. Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek om batterye te herlaai.

Frans en Louise het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die plekkie het als wat mens nodig het met 'n paar ekstra bederfies, en is baie smaakvol toegerus. Die fietsry, en ontspan met binnebande op die rivier, asook visvang, in 'n pragtige, rustige omgewing, was net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Lyn, julle is altyd welkom.

The Hidden Valley
Mmbengeni M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmbengeni M
Saam met vriende

It was super.

Great place to enjoy nature and rejuvenate. Indeed it is a hidden treasure that one needs to experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanni S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanni S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Hidden Valley. Lekker rustig in die natuur. Ons het gaan stap, fiets gery en ontspan in die rivier op die tubes - tubes en fietse word voorsien. Die eerste aand se braaihout was ook ingesluit. Asook vars plaaseiers in die yskas en vars vrugte in die kamer, en 'n bak vol tuisgebakte gemmerkoekies. Kan beslis The Hidden Valley vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Johanni,
Julle is altyd wekom.

The Hidden Valley
Christa L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Besigheidsreis

Amazing.

I love this spot in Hoedspruit, have been there a couple of times, and by far my favourite. Frans and his wife is friendly, checks in to make sure you don't need anything. Absolutely beautiful spot on the bank of the Blyde River. Room is beautiful and very comfy. I can't wait for my next visit with them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Christa, julle is welkom.

The Hidden Valley
Ian C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ervaring om so na aan die natuur te wees. Vreedsaam.

Die huisie het als wat jy nodig het, al die geriewe in die natuur. Ons was verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die stilte is ongelooflik en jy kan behoorlik rus weg van die gejaagde lewe. Die eienaars doen baie moeite. Ons het dit ongelooflik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Ian, julle is altyd welkom

The Hidden Valley
Roy B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing spot.

One can relax right next to the clear waters of the rippling Blyde River. All the basic facilities are available for a comfortable stay. The hosts are very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Roy. Ons hoop ons sien julle weer.

The Hidden Valley
Mariaan N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mariaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden Valley is geleë in 'n pragtige area, die naweek was egter versuur deur 'n nors oom Frans wat glad nie vriendelik of gasvry voorkom nie.

Die oom het ons 'n paar keer oor die naweek kom besoek. Het glad nie ons privaatheid geniet nie (privaatheid wat mens van 'n naweek weg verwag). Die GPS koördinate is glad nie korrek nie, ons het in ons kanon in verdwaal. 'n WhatsApp location was toe gestuur wat ons ook na die verkeerde plek toe gevat het. Ons het Vrydagaand eers half 9 by die Hidden Valley aangekom. Frans kan 'n ding of 2 leer van gasvryheid en vriendelikheid. Die kort kort inloer van die oom was onnodig, kon glad nie ons privaatheid geniet nie. Ons sal die plek nie weer besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Dit maak ons ​​hartseer dat julle gevoel het dat ons inbreuk maak op julle privaatheid op die twee geleenthede wat ons kom kyk het of alles goed gaan met julle en of daar iets is wat julle nodig het. Ons is 'n klein kampie en ons probeer verseker dat ons persoonlike aandag aan ons gaste gee.
Ja, dit was baie jammer dat julle nie die aanwysings wat ons verskaf het gevolg het nie en dus verdwaal het. Daarom stuur ons altyd gedetailleerde aanwysings aan gaste en vra hulle om versigtig te volg. Ons is jammer dat julle nie ag geslaan het op ons waarskuwing dat gaste nie net Google moet gebruik omdat Google nie die beste roete na ons verskaf nie en dit lei tot 'n baie frustrerende ervaring.

The Hidden Valley
Stefan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike natuur, baie netjies en goed vir die siel.

Frans en Louise is wonderlike gashere, hulle doen baie moeite om seker te maak mens voel tuis. Die houthuisies is baie gerieflik, skoon en netjies. Baie gemaklike beddens en moderne binneversiering maak dit baie smaakvol. Dit is 'n ongelooflike natuurtoneel met skoon rivier waar mens met tubes en canoe's kan verken, die kinders geniet dit. Dit is baie privaat en stil, mens kan die al die geluide van die natuur en voëls geniet. Dit was vir seker een van ons gunstelingplekke om te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Stefan.

The Hidden Valley
Eugene D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweek van die stad se geraas.

Baie mooi plek. Was daar vir 'n naweek. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Die rivier en natuur is asemrowend. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Eugene.

The Hidden Valley
Karien H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, net in die aande ongerief met goggas buite.

Dit was lekker rustig, net nie lekker in die aand. Want die goggas pla en dan moet jy net in die kamer bly. En met die oppak was dit nie maklik met al die swaar goed op by die trappe want die voertuig ver van die hit af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Hallo Karien, dankie vir die resensie. Ons is jammer oor die insekte wat jou gepla het. Ja, ongelukkig moet jy met die trappe afstap om by die huisie uit te kom. Ons sou jou graag bygestaan ​​het as jy ons laat weet het.

The Hidden Valley
Jan P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, wonderlike natuurskoon.

Die foto's op die webtuiste is effe misleidend - die kothuise is baie nader aan die rivier. Die ligging is wonderlik, en die natuur is letterlik op jou voorstoep! Geniet graag die binnebandry op die rivier - mits dit baie gereën het stroomop! Ons beveel dit baie sterk aan. Die huisies is baie goed ingerig met alkes wat jy kan nodig hê, en die badkamers is met baie insig uitgelê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie, Jan.

The Hidden Valley
Monique R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Heerlike rusplek in die natuur.

Blyplek is kompak met alles wat jy nodig het. Gesellige atmosfeer en rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Anna.

The Hidden Valley
Rene C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die kamers is baie mooi en skoon het alles wat mens nodig het. Baie ekstra bederfies. Pragtige natuurskoon. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer gaan. Baie gasvrye mense en het ons dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie, vir die resensie Rene.

The Hidden Valley
Arnolda E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnolda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon, pragtige natuurskoon en aangename gasheer.

As jy graag voëls kyk, dan is hierdie die plek om skaars voëls te sien. Dit is stil en uitstekend toegerus - van koffie tot muskietweermiddel. Die rivierwoud is pragtig en sou jy nog wil roei of fietsry is daar nogal fietse en 'n kano vir jou gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Arnolda.

The Hidden Valley
Christel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L
Gesin met klein kinders

Ongelooflike natuurskoon, goed ingerig, baie uniek.

Die natuurskoon was ongelooflik. Die huisies is op die rivier oewer en vir 'n rustiger plek kan mens nie vra nie. Die eienaars het uit hulle pad gegaan and m die kuier besonders te maak. Ek kan hulle aanbeveel as enige iemand in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Christel.

The Hidden Valley
Kallie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging. Waarde vir geld.

Dankie Frans en Louise vir julle gasvryheid. Vir seker 'n plek wat ons sal aanbeveel. Baie netjies en skoon. Lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Kallie.

The Hidden Valley
Andre K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, en nomaals wow.

Onvergeetlike tydjie so in die rustigheid van die natuur, lekker stil en rustig so teen die rivier. Dit so baie geniet en sal baie beslis weer daarnatoe wil wegbreek so gou as moontlik. Beveel dit aan, 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Andre.

The Hidden Valley
Salome V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Hier kan mens weer in voeling kom met jou menswees. Rustig! Mooi! Stylvol! Gasheer en -vrou baie oulike mense! Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Salome.

The Hidden Valley
Victor F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kuier in die natuur, weg van die stad se lawaai.

Asemrowende natuurskoon langs die pragtige Blyderivier met verskeidenheid van vis, voëls en wildlewe. Die chalets was eenvoudig tog stylvol ingerig en baie prakties en baie skoon. Die eienaars is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ideale wegbreeknaweek indien jy soek na 'n bietjie afsondering in die skone natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Victor.

The Hidden Valley
Talitha G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Baie mooi skoon en baie lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Talitha.

The Hidden Valley
Mapula C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapula C
Saam met vriende

Amazing, relaxing, peaceful and very pleasant.

My friend and I stayed at this amazing gem of a place this weekend for my birthday getaway which I celebrated on the 9th Aug. We loved everything about this place, I enjoyed walking along the river though it proved how unfit I was. The sound of the river flowing is to die for. Our host Frans is super hospitable and really made us feel welcome and for that we are grateful. The cabin was so cozy and it was a home away from our homes. We will definitely fly the hidden valley flag so high. The only thing I'd recommend is to use a high profile vehicle as the dirt road has some very challenging rough parts for low profile vehicles, however, that doesn't change the fact that I loved everything about this place. Frans and Louise you guys are lucky for having such an amazing place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Thank you very much for your kind words Mapula.

The Hidden Valley
Estelle S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Die area is ongelooflik mooi. Die huis was mooi versier en het alles besit wat mens nodig het. Sal 100% weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Estelle.

The Hidden Valley
Ilana V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana V
Enkelreisiger

What a fabulous little place, right on the banks of the Breede River!

The Hidden Valley is the kind of place where you'd like to bring your family for a whole holiday. There's two cottages, very well appointed, and then that slow-flowing river. For the little ones, there is the stretch right in front of the cottages where the river is very shallow and where they can safely play. A bit further on are lovely deep pools that would be great in summer. The cottages have everything you need to float, canoes, tubes, you name it. There's also an undercover deck with lovely sofas and a big kitchen where the whole group can relax and play some of the board games on offer. The place is idyllic and for bird-watchers it's a paradise. Frans and Luise are also great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Thank you Ilana. It was a pleasure hosting you.

The Hidden Valley
Kristel V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristel V
Gesin met klein kinders

Bederf naby die natuur. Baie aandag aan detail.

Hidden Valley is 'n besonderse mooi plek. Baie aandag gegee aan detail om die kuier so lekker en gemaklik as moontlik te maak. Alles is aan gedink - selfs 'n paar opsies van kanoes om die rivier te kan geniet. Lekker kuierplekkies onder groot bome. Behoorlike kos vir die siel. Kinders het dit ook baie geniet. Visvang ook heerlik. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Kristel.

The Hidden Valley
Elize Mostert M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Mostert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek by Hidden Valley.

Ons het aanvanklik die artikel in die koerant gesien en besluit om dit te probeer. Soos my man gese het, nie Hidden Valley nie maar Hidden Eden. Ons het so lekker gebly en die eienaars is vriendelik en behulpsaam. En ja die voëllewe is ongelooflik. Ek het sommer 10 voëls by my lysie gevoeg en was so gelukkig met die Bosloerie as een. Daar is ook lekker staproetes en jy kan met hartelus van al jou ekstra energie ontslae raak. Hier is jy naby aan die natuur en kan jy kan vergeet van die donkerwolk wat die virus oor ons hang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Elize.

The Hidden Valley
Johan K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

The Hidden Valley is 'n wonderlike wegbreekplek, en ek sal gou weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Johan.

The Hidden Valley
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome accommodation and excellent service.

Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Pieter.

The Hidden Valley
Francois S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met vriende

Wonderlike, rustige wegbreek langs die Blyderivier.

Ons het elke oomblik by Hidden Valley geniet. Die eienaars het so baie moeite gedoen om seker te maak dat jy niks meer nodig het nie en het aan alles gedink. Jy kan sien dat hulle baie omgee vir die plek en dit is wonderlik om daarin te kan deel. Die ligging is pragtig langs die rivier tussen die massiewe bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Tania,
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

The Hidden Valley
Jan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste vakansie in 63 jaar.

Ek kan jou niks vertel nie, jy moet dit ervaar. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en ons kan geen slegte terugvoering gee nie. Ons hoop om saam vriende weer voor einde Desember 2021 te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Jan, ons waardeer die resensie baie.

The Hidden Valley
Uwe K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uwe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indeed it is a hidden valley. We enjoyed our stay tremdously.

What a experience. This gem in Hoedspruit is just awesome. The hosts are the best. Friendly, making sure everything is fine, joined us in river rafting and caring. The cabins are exceptionally well maintained, the furniture excellent and there is everything one needs. We did river rafting with tubes and fished - even caught bass which we released and the the paths next to the river is well maintained. A good spot for birding - even saw the Pel's fishing owl in flight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Uwe.

The Hidden Valley
Jean-dré C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-dré C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreekkans op die oewer van die Blyderivier.

Hierdie is die perfekte wegbreekgeleentheid van die stadslewe. Daar is net twee houthuisies by The Hidden Valley, so as jy ander mense wil sien gedurende jou kuier, moet jy hulle saambring. As jy nie mense verkies nie, is die wild volop in die natuurreservaat waar enige wandeling deur die park versekerd is van 'n ontmoeting met 'n kameelperd of sebra. Die huisies kyk uit op die Blyderivier, waarvan mens 'n hele strook het waarlangs, waarin en waarop jy kan gaan ontspan met staproetes, poele en binnebande waarmee jy kan afdryf op die rivier. In Hoedspruit se hitte, is die afkoel van 'n laatmiddag swem broodnodig. Frans en Louise het hier 'n stukkie van die bos omskep in 'n tuiste wat mens mens nie kan miskyk gedurende jou verkenning van die Blyderiviervallei nie. Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hidden Valley se terugvoer

Dankie Jean-dre.

The Hidden Valley
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3) 42 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.366971901283 30.845566514286