Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hideout

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Joette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir The Hideout
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Esté V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esté V
Gesin met tieners

Pragtige plekkie met wonderlike gashere wat jou tuis laat voel en soos familie.

Beste vakansie ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskuilde juweel in die Wildekus se Koffiebaai.

Ons wou 'n rustig en vreedsame vakansie hê en het dit definitief gekry. Linda was baie vriendelik en gasvry. Al wat ons regtig gemis het, was 'n rooster vir die braai, so ons het elke aand maar op die gasstoof kos gemaak. Kan nie wag om weer oor so paar jaar hier te kuier nie. Wil graag sien watter veranderinge word aangebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie V
Gesin met tieners

Baie skoon en netjiese plek. Baie goeie ligging, loopafstand van die strand asook eetplekke is net laer af in die straat. Die eienares is 'n pragtige mens wat uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel asook van die omgewing te vertel.

Hulle help met aanwysings en waar benodigdhede aangeskaf kan word. Alhoewel luuksheid in Koffiebaai nie aan die orde van die dag is nie, is dit 'n klein prys om te betaal vir die ongelooflike natuurskoon wat jy beleef gedurende jou verblyf in Koffiebaai, voorwaar 'n belewenis!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Bomvu Bridge, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f507bbbd5378a6592d11497fb74776cbdedb65462f07630747326738b3b11056d38d57cf1f20ae18b20f904bad1fcc9d539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 24 Main Road Bomvu Bridge 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.987410326041 29.145628809929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem