Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hideout

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Bomvu Bridge, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Hideout skuil tussen die bome langs die Bomvu-riviermonding. Die huisie bied veilige, privaat verblyf stapafstand van die dorp se geriewe.

The Hideout bied selfsorgverblyf in 'n oulike huisie, The Bus. Hierdie huisie bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die tuin en die rivier. Die leefarea het 'n kombuis en daar is 'n badkamer met 'n stort en toilet.

Die leefarea het 'n gemaklike bank wat geskik is vir 'n ekstra gas of 'n kind. Beddegoed word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, asook basiese kookgerei toegerus. Daar is 'n toonbank waar gaste hulle maaltye kan geniet. Die dek bied 'n uitsig oor die see.

Gaste het toegang tot 'n braa-area met 'n uitsig oor die grasperk wat perfek is vir speletjies en troeteldiere om te hardloop. Hier sal jy die privaat hekkie met direkte toegang tot die strand kry. Braaihout en ys is te koop en daar is veilige parkeerplek op die perseel en sekuriteit ook.

Die eenhede se ingange is vanaf die hoof woonarea en daar is plek om jou motor reg buite hierdie area te parkeer.

Die eienaar en bestuurder bly op die perseel saam met 'n paar honde van verskillende groottes, 'n paar katte, eende en hoenders. The Hideout is troeteldiervriendelik en die honde wat op die perseel woon maak graag nuwe maatjies.

Ontbyt is op versoek beskikbaar en jou gasheer kan 'n warm ontbyt met eiers en spek of 'n vegetariese ontbyt van Jungle Oats of muesli, jogurt en vrugte bied.

Alhoewel The Hideout rustig is, is dit sentraal geleë en kan gaste binne stapafstand by die dorpskroeë en eetplekke uitkom. OTM's en winkels is egter 17 km ver, so maak seker jy bring jou voorrade saam, alhoewel daar basiese kosvoorrade en 'n paar oulike restaurante in Koffiebaai is. Die huisie is net 200 m se stap al langs die rivier tot by die strand

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir The Hideout
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Joette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hoofweg 24, Bomvu Bridge, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Hideout het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Bomvu Bridge, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f507bbbd5378a6592d11497fb74776cbdedb65462f07630747326738b3b11056d38d57cf1f20ae18b20f904bad1fcc9d539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 24 Main Road Bomvu Bridge 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.987410326041 29.145628809929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem