Pierre van Ryneveld Akkommodasie by The Hiding Place | LekkeSlaap
+25

The Hiding Place

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir The Hiding Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gideon V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld.

Wat 'n aangename verrassing, veral die aandag aan klein detail soos die muurproppe in die kamers, die gemerkte sleutels vir die slotte, die verwelkomingsbordjie, WiFi en nog vele meer. Sal definitief weer daar oorbly as ek weer Pretoria besoek.

Mark M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Gesin met tieners

Fantastiese gashere met 'n warm en verwelkomende huis.

Ons gashere het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en ons tuis en baie gemaklik te laat voel. Die huis is baie rustig en goed onderhou en versier. Dit is 'n huis weg van die huis wat ons aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic hosts with a warm and welcoming home.

Our hosts went out of their way to accommodate and make us feel at home and very comfortable. The home is very peaceful and well maintained and decorated. This is a home away from home we would highly recommend to anybody.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Hiding Place's terugvoer

Hallo Mark,
Thank you so much for the nice words, it means so much!
And you were wonderful guests, leaving the unit spotless. That is appreciated so much.
May your mother be very happy in her new home!
Marietha

The Hiding Place
Alwyn B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B
Saam met vriende

Baie netjiese eenheid met alles wat mens nodig het om gerieflike verblyf te verseker.

Baie goeie waarde vir geld, naby geleë aan 'n gerieflike inkopiesentrum (Irene Village Mall) en sentraal vir toegang tot hoofweë.

The Hiding Place's terugvoer

Beste Alwyn,

Baie dankie vir jul terugvoer en vir jul pragtige boodskap in die boek. Dit laat mens sommer voel asof alles die moeite werd is.

Ek wil julle ook bedank vir die baie netjiese huis wat julle agter gelaat het!

Mag die babatjie vir wie julle gekom het 'n seën wees vir baie.

Groete
Marietha

The Hiding Place
Wouter C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter C
Gesin met tieners

Baie aangenaam, stil en veilige omgewing.

Baie aangenaam, stil en veilige omgewing. Inkopiesentrum naby met gerieflike winkels.

The Hiding Place's terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste. Ons wens julle (en julle diere!) was ons bure!

Ons will julle ook bedank vir die silwerskoon huis wat julle agter gelaat het.

Seën vir die toekoms.

The Hiding Place
Lune K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lune K
Gesin met klein kinders

Lekker en gemaklike verblyf.

Vriendelike mense het ons ontvang. Baie netjiese en skoon plekkie.

Aletta S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Gesin met tieners

Skoon, ruim en warm ontvangs.

Ons was hartlik verwelkom. Die plekkie is pragtig, skoon en het alles vir n wonderlike verblyf. Sal vir seker weer daarheen gaan.

The Hiding Place's terugvoer

Goeie dag Aletta,

Aag, baie dankie! My man vertel vanmiddag vir iemand watter aangename mense julle was; ek was heel verbaas, hy maak nie gewoonlik sulke opmerkings nie.
Baie geluk met die silwer medaljes! Doe so voort!
En baie dankie vir die netjiese huis wat julle agtergelaat het.
Seën vir julle pad vorentoe!

The Hiding Place
Nicolene O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene O

Vriendelike ontvangs, pragtige plek, waarde vir geld; fantasties!

Ek het met my 2 pleegseuns gereis, die een is 7, die ander 1 14. Ons was so vriendelik ontvang. Die eenheid is netjies, en baie mooi. Die tuin is fantasties. Toe ek gaan groet het met ons vertrek, het ek gesê dit voel asof mens van vriende afskeid neem. Ek kan dit 100% aanbeveel.

Nicolaas S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, veilig en goed toegerus.

Gasvrou en eggenoot is vriendelik en opreg besorg oor gaste.

Mechiel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mechiel V

Hoogs aan te beveel.

Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig kan kry. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n wonderlike ondervinding.

Karen C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Was regtig 'n fantastiese ondervinding gewees. Sal definitief weer soontoe gaan indien ons weer Pretoria toe moet gaan.

Ons was baie warm verwelkom en hulle het regtig uit hulle pad gegaan om dit so 'n goeie ervaring te maak. Die tuiste was skoon, warm en klein goedjies wat ons laat baie welkom voel. Heerlik, rustig en goeie area.

The Hiding Place's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! So swaar om mens se kind agter te laat om met sy nuwe lewe aan te gaan. Mag hy baie gelukkig hier wees!

The Hiding Place
Annemarie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Uitstekend.

Marietha is 'n ongelooflike gasvrou. Hulle vriendelikheid en diens was uitstekend.

The Hiding Place's terugvoer

Ag Annemarie, baie dankie, dis dierbaar van jou.
Sterkte vir julle en julle atlete se toekoms.
Andre en Marietha

The Hiding Place
Yolandi M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf - sal hul beslis aanbeveel.

Alles wat ons nodig gehad het - absoluut waarde vir geld!

The Hiding Place's terugvoer

Baie dankie! En julle was wonderlike gaste; vriendelikheid is nie so algemeen as wat mens soms dink nie.

Sterkte vir die rugby toekoms!

The Hiding Place
Chriszelda K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K
Gesin met tieners

Wonderlike plek vir stilte om te rus, beskik oor alles vir jou gemak en naby winkelsentrums.

Vriendelike ontvangs, rustige omgewing en goed toegeruste, baie netjiese plekkie naby winkelsentrums. Sal definitief weer daar oornag.

Marius F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster vir alles.

Was 'n wonderlike ervaring en gaan vir seker daar bespreek sodra ons weer in Junie 2019 inkom vanaf Uganda.

Johan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Uitstekend.

Vriendelike eienaars. Uitstekende waarde vir geld.

Wilma V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met klein kinders

Feels like home.

Our hosts really walked the extra mile to make us feel welcome and every need was catered for.

nico L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en die eienaars is absoluut ten volle gerate.

Sien sterre.

Johann A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Perfek in elke opsig.

Pragtige huis met alles wat jy benodig, insluitende self-help ontbyt en WiFi Internet. Alles is uiters netjies en werk perfek. Stil en veilige omgewing. Die gasvrou is vriendelik en uiters behulpsaam. Die ligging is ook uitstekend, vinnige toegang tot Pretoria-Oos, Sentraal en Centurion. Ons sal beslis weer hier bly.

Alta G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G

Dit was 'n onvergeetlike ervaring!

Hierdie stukkie hemel op aarde, het die rede waarom ons daar was, nl om 'n begrafnis by te woon, soveel makliker gemaak. Rustige omgewing. Baie vriendelike en innemende gasheer en gasvrou. Die netheid het beïndruk. Dit is voorwaar 'n nommer wat op my kontaklys op my foon 'n ereplek gaan kry.

The Hiding Place's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, dit het ons harte warm gemaak. En julle was wonderlike gaste!

The Hiding Place
Rita F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste eenheid met uitstekende aandag aan detail.

Ideaal vir wanneer jy besigheid in die omgewing het of nie by familie wil bly nie. Vriendelik ontvang. Goed toegerus en gerieflik. Baie goeie waarde vir geld.

Mariechen E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen E
Gesin met klein kinders

Baie netjies en uitstekende waarde vir geld.

Nie net is ons vriendelik en gasvry ontvang nie, maar hulle het ook vinnig vir ons 'n gasstofie voorsien tydens Pretoria se kragonderbreking. Sal beslis weer daar bly en hul vir enige iemand aanbeveel.

Riana S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Gesin met tieners

Baie meer as wat mens verwag.

Ses van my kinders het een by Hiding Place nag oornag: Ouderdomme 15 tot 23. Hulle was baie beïndruk met alles en het hul tydjie daar geniet. Ons het baie welkom gevoel.

John Peter S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Peter S
Gesin met tieners

Liefdevol, familievriendelik.

Ons het baie lekker gebly!

The Hiding Place's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop ons sien julle weer

The Hiding Place
Hetta M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta M
Gesin met tieners

Gerieflike tuiste weg van die huis af.

Veilig, netjies, gasvry, bekostigbaar, ware tuiste.

Lize-marie H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik.

Verblyf was baie lekker en gemaklik. Net jammer dat die motorhuis nie beskikbaar is nie, maar wel op die foto’s verskyn. Verder was dit baie lekker.

The Hiding Place's terugvoer

Baie dankie.

Ja, die foto kan misleidend wees - in die detail word gesê net 'n afdak is beskikbaar, maar die verkeerde indruk word gewek met die foto. Sal plan maak daarmee, baie dankie, en julle is altyd welkom.

Andre en Marietha

The Hiding Place
Thea L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L

Fantastiese plekkie en awesome mense.

Ek het die aand voor my troue daar geslaap. Marietha en Andre het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. En die dag met my troue het hulle my langer laat bly sodat ek en my dogters rustig kon klaar maak. Ek beveel The Hiding Place 100% aan.

Dirk U - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Here se seën rus op die plek.

Dit is min waar 'n gastehuis die volle spektrum aanbied vanaf die ontbyt voorraad tot by die voëltjiesaad. Daar is genoeg leesstof en DVD's om in elke behoefte te voldoen. Bo alles kan ons sien en ervaar dat die Here deel van die gastehuis is. Die gastehuis sal ons beslis aanbeveel en ook weer van gebruik maak.

Marjomalé D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjomalé D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nagrus, puik kliëntediens.

Goeie ervaring, fantastiese kliëntediens. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Joachim W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim W
Gesin met tieners

Puik!

Baie lekker gebly, eienaars sien om na die kleinste detail. Was regtig verras met alles wat gebied word. Hele gesin gaan verseker weer daar oorbly!

The Hiding Place's terugvoer

Baie dankie, wat 'n voorreg om sulke aangename mense te ontmoet, altyd welkom!

Andre en Marietha

The Hiding Place
Susan J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, skoon netjiese bekostigbare verblyf.

Baie dankie vir die vriendelike diens. Die plek is netjies, skoon, en die hartlike gasvryheid waarmee mens ontvang word, is iets om oor opgewonde te word. Baie dankie Marietha, julle sien ons vir seker weer.

The Hiding Place's terugvoer

Baie dankie! Die nuwe stortdeur kom hopelik binnekort om dit nog 'n beter ervaring te maak vir julle. Gaste soos julle is altyd welkom!

The Hiding Place
Johan B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

100%

Baie netjies en skoon, veilige omgewing, vriendelike ontvang deur die eienaars. Volledig toegerus met baie ekstras, sal beslis weer daar oorbly en dit teen 'n ongelooflike winskoop tarief!

Deirdre S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre S
Saam met vriende

Dis nou 'n oulike plekkie!

Die eienaar is baie behulpsaam, ons het die oornag baie geniet. Dankie.

Lenta P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenta P
Gesin met tieners

Baie gemaklike verblyf en baie vriendelike mense.

Sal enige tyd weer daar oornag. Maklik, gerieflik en lekker stil.

Gerda V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met klein kinders

Baie mooi rustige en netjiese selfsorg-eenheid met baie ekstras!

Voorwaar 'n "hiding place" na liggaam en siel. Vriendelike ontvangs, netjies en skoon! Baie oulike en interessante blyplek. Ek sal The Hiding Place vir enigiemand kan aanbeveel. Baie tevrede - sal beslis weer daar gaan bly.

The Hiding Place's terugvoer

Baie dankie, en julle was gaste waarvan mens net kan droom.

The Hiding Place
Vanaf R700
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Avian- en Baltimore-laan, Chantellepark 11, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0OWZmYzUxLWQyM2ItNDZlYy1iZjQ1LWY2N2MxOGVkMjZiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 4 persone) 34 5 1 5 17 Baltimore Street Chantellepark 11 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.837108918627 28.241421075397
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za