The Highlander Hotel
Opsomming van Resensie
Cornell D - Nov 2021
Gemiddeld
Uitstekend
Dylan D - Sep 2021
Gemiddeld
Very pleasant. Certain to be a new favourite.
Hanlie G - Jul 2021
Gemiddeld
Juweel in Dullstroom.
Uscke K - Jun 2021
Gemiddeld
Die mooiste plek ooit. Die kamer was skoon en netjies. Beslis waarde vir geld.
Johann K - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Josua J - Mrt 2021
Gemiddeld
Was baie goed.
Joggie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Excellent
Bernard F - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Nothando M - Nov 2020
Gemiddeld
It was great.
Martin N - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekend, gasvryheid wonderlik, vriendelike personeel. Goeie diens.
Mariska H - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker, mooiste cottage en baie goeie diens.
Joggie M - Sep 2020
Gemiddeld
Die hotel, kamer, diens, staff...alles was amazing...maar ek moet se die aandete was vir my nie regtig waarde vir geld nie...kos was nie lekker nie en vir wat n mens betaal...glad nie die moeite werd nie.
Chris M - Sep 2020
Gemiddeld
Stayed over for a quick weekend breakaway.
Yvette N - Sep 2020
Gemiddeld
Rustig en ontspannend.
Fili V - Aug 2020
Gemiddeld
Vriendelike mense lekker geëet, sag geslaap. Wil weer terug.
Cianel T - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlike tyd in 'n pragtige hotel!
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bosmanstraat en Lion Cachet-straat, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom