Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hilton Bush Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D534, Hilton, 20 km vanaf Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hilton Bush Lodge bied selfsorgverblyf in bos-bungalows met 'n Afrika-styl langs die Umngeni Valley Natuurreservaat en bied 'n uitsig op die Rietspruitwaterval.

Dié plattelandse lodge bied verblyf in verskeie, lieflike kamers wat deur die bosveldlandskap omring word. Elke kamer het ‘n koninggrootte- of koningingrootte-bed en ‘n privaat badkamer met ‘n bad of stort.

Elke kamer het ‘n lieflike uitsig, 'n TV met DStv, 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en kospakkies op versoek. Rook is streng verbode in die kamers.

Die lodge bied ook konferensiegeriewe, ‘n kroeg-sitkamer met ‘n kaggel, ‘n trou-venue met ‘n kapel en ‘n uitsig oor die bosveld, en ‘n plek waar bergfietse skoongemaak kan word. Daar is ook ‘n swembad en ‘n pragtige tuin.

The Hilton Bush Lodge is 3 km vanaf Hilton College waar die gewilde Hilton Kunstefees gehou word en Hilton is 20 km vanaf Pietermaritzburg. Gaste kan ook die Howick-waterval, Nelson Mandela-gevangenemingsplek, Umngeni Valley Natuurreservaat en Midmardam Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir The Hilton Bush Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 9

Ligging

  • Langs die D534, Hilton, 20 km vanaf Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Hilton Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D534, Hilton, 20 km vanaf Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NjkwNWIyLTMxNmMtNDc2ZC05NDgwLTZlOTA2NGEyNjAyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Off the D534 Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.496396954844 30.266853868961
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem